Return to search

The importance of knowledge and skills transfer in the private equity, venture capital and angel investing process

Thesis (MComm (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT:
For any country, including South Africa, new business development is critical for the
sustained growth and development of the economy. In this study the impact of the
transfer of knowledge and skills by the investor to the investee and the impact on the
success of private equity, venture capital and angel investments, new business
development in South Africa and internationally is researched.
A literature study is firstly conducted to determine, from literature, the importance of the
transfer of knowledge and skills by the investor to the investee of a new venture. The
results from recent research conducted in the United States of America and Europe is also
included to determine current global development tendencies. The research highlighted
factors, other than merely having a good business idea, which determines the success of a
new venture.
The global research clearly demonstrates that the active involvement of the angel
investors, venture capitalists and private equity investors in new ventures, through the
transfer of knowledge and skills, determines the success of the investment in new
business development.
The survey that was done in the South African venture capital environment seems to
support this outcome although the South African market sector is in the early stages of
development and focuses mainly on private equity and not so much new business
development. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Nuwe besigheidsontwikkeling is krities vir enige land, ingeslote Suid Afrika, om
deurlopende en volhoubare groei en ontwikkeling van die land se ekonomie te verseker.
Hierdie studie het die impak van die oordrag van kennis en vaardighede op die sukses
van privatekapitaal- , waagkapitaal- (alternatiewelik – nuwebesigheidsbeleggings) en
engelbeleggings in nuwebesigheidsbeleggings vir Suid Afrika en Internationaal,
nagevors.
‘n Literatuurstudie om die belangrikeid van die oordrag van kennis en vaardighede, van
die belegger na die nuwe besighede, in die gemelde belggingsprosesse vir
nuwebesigheidsbeleggings te bepaal, is eerstens gedoen. Die uitkoms van navorsings wat
onlangs in die Verenigde State van Amerika en Europa gedoen is, is ook ingesluit om die
huidige internationale ontwikkelingstendense rakende nuwebesigheidsbeleggings te
bepaal. Die navorsing het die klem geplaas op ander belangrike faktore anders as slegs ’n
goeie besigheidsidee, wat die sukses van ‘n nuwe besigheid bepaal.
Die internasionale navorsing het duidelik aangedui dat die aktiewe betrokkenheid van
beleggers, engel-, waagkapitaal en privatebeleggers, deur die oordrag van kennis en
vaardigheid aan die nuwe besigheid, die sukses van die nuwe besigheid en dus die
belegging bepaal.
Die opname wat in Suid Afrika gedoen is, ondersteun hierdie internasionale bevinding
alhoewel die Suid Afrikaanse nuwebesigheidsbeleggings sektor in die vroeë stadium van
ontwikkeling is en daar hoofsaaklik gekonsentreer word op privatekapitaalbeleggings,
“private equity investments”, terwyl die werklike nuwebesigheidsbeleggings nie soveel
aandag geniet nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1786
Date12 1900
CreatorsCadle, Schalk Willem
ContributorsVan Rooyen, J. H., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0019 seconds