Return to search

Changing world order : the Republic of Turkey's rise as a middle power

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Changes in world order have caused major shifts in the global positioning of states at the
international level. The end of the Cold War ushered in a new power structure that shifted
from a bipolar arrangement to a multipolar disposition. The emergence of this new world
order allowed for emerging and developing states, such as Turkey, the opportunity to fill gaps
left by the power vacuum created by the new multipolar power arrangement. This led the
Turkish state on its path to become a middle power within the new world order.
To assess the impact of changing world orders in the promotion of Turkey as a middle power
in the new order, this study uses Coxian Critical Theory and the social relations of forces
framework to account for Turkey’s middle power ascent. The framework developed by
Robert Cox consists of three aspects, namely world orders, forms of state and the social
relations of production. The change in world order both in the post-Cold War and post-2001
era has caused fundamental shifts within the Turkish state, both in terms of forms of state and
in the social relations of production. Changes in the forms of state of the Turkish Republic following the end of the Cold War
allowed for the creation of more robust civil society organizations, and a state that was
transformed by the spread of international norms that originated at the world order level.
International norms at the world order level not only affected the forms of state, but also the
social relations of production and the political economy of Turkey. As a result changes in the
forms of state and social relations of production informed by changes at the world order
level, influenced the creation and execution of a proactive autonomous and internationally
geared Turkish foreign policy, which is indicative of a middle power. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Aanpassings in die wêreld orde het grootskaalse verskuiwings op internasionale vlak in die
globale positionering van state te weeg gebring. Die einde van die Koue Oorlog het ontwikkel
in ‘n nuwe mag struktuur wat beweeg het van bipolêre magskikking tot multi-polêre
ingesteldheid. Die opkoms van hierdie nuwe wêreld orde het vir opkomende en
ontwikkelende state, soos Turkye, die geleentheid gebied om in rolle in te tree wat ontstaan
het as gevolg van die magsleemte wat veroorsaak is deur die nuwe multi-polêre orde. Die
faktore het daartoe bygedra dat Turkye ‘n nuwe rol as ‘n intermedïere moondheid (‘middle
power’) begin aanneem het.
Hierdie studie het die Kritiese Teorie van Robert Cox gebruik om te bepaal wat die impak is
van die veranderende wêreld orde op die ontwikkeling van Turkye as ‘n intermedïere
moondheid in die nuwe wêreld orde, asook die mag van sosiale verwantskappe (‘social
relations of forces’) raamwerk om rekenskap te gee and Turkye se rol as intermedïere
moondheid. Die raamwerk wat deur Robert Cox ontwikkel is bestaan uit drie aspekte; die
wêreld ordes, staatsvorme, en die sosiale verwantskappe van produksie. In beide die post-
Koue Oorlog en die post-2001 era het die verandering in wêreld orde merkwaardige
verskuiwings in die Turkse staat veroorsaak; beide in terme van die aard van die staat asook
die sosiale verwantskappe van produksie. Teen die einde van die Koue Oorlog het die veranderinge in die aard van die staat van die
Turkse Republiek toegelaat dat meer kragtige burgerlike samelewingsorganisasies kon
bestaan, sowel as ‘n staat wat omskep was deur die verspreiding van internasionale norme,
wat ontstaan het op wêreld orde vlak. Hierdie internasionale norme het nie net die forms of
state vorm of aard van die staat beïnvloed nie, maar ook die sosiale verwantskappe van
produksie en die politieke ekonomie van Turkye. Uit die aard van die saak het veranderinge in
die vorm van die staat en sosiale verwantskappe van produksie wat veroorsaak was deur die
verandering op wêreld orde vlak, gelei tot die ontstaan en ontwikkeling van ‘n pro-aktiewe,
selfstandige en internationaal gerigte Turkse buitelandse beleid. Die laasgenoemde dui aan op
Turkye se ewolusie as ʼn intermedïere moondheid.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86391
Date04 1900
CreatorsGrimsel, Naadirah
ContributorsVan der Westhuizen, Janis, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatix, 106 p. : ill., map
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds