Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The International Energy Agency will for the first time in its 32 years history urge
governments to speed up the construction of nuclear power plants. According to
Fatih Birol, lEA chief economist, "the decision almost needs to be made tomorrow if
we are going to act before we reach a point of no return in climate and security of
supply."
Nuclear energy, through the conversion and enrichment of uranium oxide, is one of
the energy sources with the potential to make an immediate and substantial
difference in the emission of greenhouse gasses. Uranium Oxide currently provides
a cost effective and sustainable source of clean energy through nuclear power
generation, directly comparable in price to gas and coal. With the growth of the world
economy, comes a requirement for more energy. This can only be sustained through
a number of sources, of which uranium and renewable sources of energy i.e. wind
power generation, is part of.
The supply of uranium oxide from production to conversion is key to the success of
the uranium industry. The high energy potential of relative small quantities of
uranium makes rt ideal to transport as the cost and handling is reduced. The
transportation of uranium oxide is continuously increasing in complexity. This
combined with a high price scenario, increased demand and supply shortages
increases the risk associated with denial and delays of shipments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Internasionale Energie Agentskap gaan vir die eerste keer in die organisasie se
32-jaar geskiedenis' regerings aanspoor om die konstruksie van kemkragsentrales te
bespoedig. Volgens Fatih Birol, IEA se hoof-ekonoom, "moet die besluit amper more
geneem word as ons gaan reageer voor ons 'n punt van geen omdraai bereik het ten opsigte van die klimaat en sekuriteit van aanbod."
Kernkrag, deur die omskakeling en verryking van uraanoksied, is een van die energie
bronne met die potensiaal om 'n onmiddelike en substansiele verskil in die vrylating van
groenhuis-gasse te maak. Uraanoksied verskaf huidiglik 'n koste effektiewe en volhoudbare bron van skoon energie deur kernkrag opwekking, direk vergelykbaar met steenkool en gas. Met die groei in die wereld ekonomie, kom die vraag na meer energie.
Dit kan slegs volhoudbaar wees uit 'n aantal bronne waarvan uraan en hernubare bronne soos windkrag-opwekking, deel is.
Die verskaffing van uraanoksied van produksie tot verryking is die sleutel tot die sukses van die uraan industrie. Die hoe energie potensiaal van relatiewe klein hoeveelhede uraan, maak dit geskik vir vervoer omdat die koste van vervoer en hantering verminder word.
Die transportering van uraan oksied is voortdurend besig om in kompleksiteit toe te neem.
Gekombineerd met 'n hoe prys senario, verhoogde vraag na en
aanbodtekorte, verhoog die risiko verbind met wyering en vertragings in verskeping.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50581 |
Date | 03 1900 |
Creators | Coetzee, Philip Barry |
Contributors | Roux, Andre, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 108 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds