Return to search

'n Perspektief op die gehalte van die werkslewe van geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture

Text in Afrikaans / 'n Opname is onder geregistreerde verpleegkundiges in diens van plaaslike besture onderneem met die doel om 'n perspektief op die gehalte van hul werkslewe te verkry, faktore te identifiseer wat hulle motiveer om 'n loopbaan in plaaslike besture te kies en die faktore te identifiseer wat werkstevredenheid positief /negatief be"lnvloed.
Ontleding van die data het aangedui dat negatiewe faktore in die
werkslewe soos onder andere die gebrek aan deelname in besluitneming
en beperkte loopbaangeleenthede werksontevredenheid tot gevolg kan he.
Positiewe faktore soos die geleentheid om gereelde diensure te werk en
die status wat geregistreerde verpleegkundiges in die gemeenskap geniet,
bevorder werkstevredenheid.
Dit is hoofsaaklik hul belangstelling in primere gesondheidsorg en die
geleentheid om gereelde diensure te werk wat geregistreerde
verpleegkundiges motiveer om 'n loopbaan in plaaslike besture te kies.
Aanbevelings om die kwaliteit van die werkslewe van geregistreerde
verpleegkundiges te verbeter en werkstevredenheid te bevorder, is
geformuleer. / A survey was undertaken among registered nurses in the service of local
authorities to obtain a perspective on the quality of their worklife, to
identify factors that influence registered nurses in local authorities and to
identify those factors that influence the quality of the worklife and job
satisfaction positively /negatively.
Analysis of the data indicated that negative factors in the worklife such as
limited participation in decision-making and limited career opportunities
could lead to dissatisfaction in the work situation.
Positive factors such as the ability to work regular hours and the status of
registered nurses in the community promote job satisfaction.
It is mainly their interest in primary health care and the opportunity to
work regular hours of duty, that motivate registered nurses to choose a
career in local authorities.
Recommendations to improve the quality of the worklife of registered
nurses and to promote job satisfaction were formulated. / Nursing Science / M.A. (Verpleegkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16997
Date11 1900
CreatorsJacobs, Itricia Petronella
ContributorsNel, C. M. (Prof.), King, L. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource

Page generated in 0.0017 seconds