Thesis (MVoeding)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Objectives: To assess whether actual nutrient intake of hospitalized patients with
tuberculosis differed from that served by the hospital and from that
required according to current recommendations.
Design: Descriptive, cross-sectional study.
Setting: Brooklyn Chest Hospital in Brooklyn, Cape Town, the Western Cape,
South Africa.
Subjects: Thirty patients, 23 male, seven female, with pulmonary tuberculosis,
from Brooklyn Chest Hospital were enrolled in the study.
Outcome measures: Assessment included dietary intake in order to calculate energy and
nutrient intake and requirements, and height and weight at the
beginning of the study in order to calculate BMI.
Results: Patients were receiving and consuming sufficient macronutrients with
the exception of protein in all patients, and micronutrients with the
exceptions of calcium, iodine, folate and vitamin E in all patients, betacarotene,
vitamin C and vitamin D in male patients, and selenium and
pantothenate in female patients. Actual intake consumed in the hospital
did not differ from that served by the hospital in the case of male
patients, with the exception of iodine, however, due to significant plate
wastage by female patients, consumed intake was less than that served
by the hospital, with the exceptions of vitamin C and vitamin K. A total of
52% of the male patients, and 71% of the female patients, were
normally nourished, according to their BMI. The remainder of the
patients were mildly to severely malnourished on the basis of their BMI.
Conclusions: According to current recommendations, the patients institutionalized at
Brooklyn Chest Hospital for tuberculosis were receiving inadequate
protein and selected micronutrients (calcium, iodine, folate and vitamin
E in all patients, beta-carotene, vitamin C and vitamin D in male patients, and selenium and pantothenate in female patients). Therefore
intervention programs, which serve as an adjunct to anti-tuberculosis
therapy, should be introduced in order to rectify inadequate nutrient
intake and to target malnourished patients. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Doelstellings: Om te bepaal of die werklike voedingstofinname van gehospitaliseerde
pasiënte met tuberkulose verskil van dit wat deur die hospitaal
voorgeskryf word, en dit wat huidiglik aanbeveel word.
Ontwerp: ‘n Beskrywende, dwarssnit studie.
Milieu: Brooklyn Chest Hospitaal, te Brooklyn, Kaapstad, Westelike Provinsie,
Suid Afrika.
Studie groep: Dertig pasiënte met pulmonale tuberkulose van Brooklyn Chest
Hospitaal (23 manlik, en sewe vroulik) is ingesluit in die studie.
Toets parameters: Ondersoeke het ingesluit dieëtinname met die doel om energie en
voedingstofinname en behoeftes te bereken, asook lengte en gewig
meetings aan die begin van die studie om liggaamsmassaindex (LMI) te
bereken. Resultate: Pasiënte het genoegsame hoeveelhede makro-voedingstowwe ontvang
en ingeneem, met die uitsondering van proteïene by alle pasiënte,
asook mikro-voedingstowwe, met die uitsondering van kalsium, jodium,
folaat, en vitamine E by alle pasiënte, beta-karoteen, vitamine C en
vitamine D by manlike pasiënte en selenium en pantoteensuur by
vroulike pasiënte. Die werklike inname van voedsel in die hospitaal het
nie verskil van dit wat deur die hospitaal voorgeskryf is in die geval van
manlike pasiënte nie, met die uitsondering van jodium. As gevolg van
beduidende voedselvermorsing deur vroulike pasiënte was werklike
inname egter minder as wat deur die hospitaal voorgeskryf is, met die
uitsondering van vitamine C en vitamine K. ‘n Totaal van 52% van die
manlike pasiënte en 71% van die vroulike pasiënte het ‘n normale
voedingstatus gehad volgens hulle LMI. Die oorblywende pasiënte was
gering tot ernstig wangevoed op grond van hul LMI.
Gevolgtrekkings: Volgens huidige aanbevelings het pasiënte, wat by Brooklyn Chest
Hospitaal gehospitaliseer is vir tuberkulose, nie genoegsame
hoeveelhede proteïene of geselekteerde mikro-voedingstowwe ontvang
nie (kalsium, jodium, folaat, en vitamine E by alle pasiënte, betakaroteen,
vitamine C en vitamine D by manlike pasiënte, en selenium en
pantoteensuur by vroulike pasiënte). Daarom word intervensie
programme voorgestel om te dien as ‘n toevoeging tot anti-tuberkulose
behandeling, met die doel om onvoldoende voedingstof innames reg te
stel en om ondervoede pasiënte te teiken.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16422 |
Date | 12 1900 |
Creators | Roberts, Teri |
Contributors | Labadarios, D., Herselman, M., University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Human Nutrition. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | ix, 48 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.011 seconds