Return to search

The interaction between human spermatozoa and its homologous zona pellucida : scientific advances and clinical significance

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Infertility is a very common problem worldwide. Recent data have shown that disorders of the
male represent the most common single defined cause of infertility. This proposal examines
the clinical significance and fundamental physiological aspects of human gamete interaction.
These studies are focused on the assessment of the cellular-molecular mechanisms involved in
human sperm binding to its homologous zona pellucida resulting in the physiologic induction
of the acrosome reaction. We have developed and validated in vitro bioassays that assess
specific steps of the fertilization process that are critical for early embryo development. The
results of our translational research have already had a significant impact on the overall
evaluation of male infertility and on the clinical management of the infertile man in the
assisted reproduction arena. Furthermore, the unveiling of the basic mechanisms involved in
human gamete interaction will ultimately allow for both (i) the development of new male
reproductive diagnostic capabilities and (ii) the design of improved and safer therapies aiding
conception in childless couples suffering from male infertility. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Menslike onvrugbaarheid is 'n algemene wêreldwye probleem en onlangse data toon aan dat
die manlike factor die grootste enkel bydraende factor tot hierdie toestand is. Die werk loods
'n intensiewe ondersoek na die kliniese betekenis en basiese fisiologiese aspekte wat 'n rol
tydens spermsel en eisel interaksie speel. Hoofstuk 3 fokus op die sellulêre en molekulêre
meganismes wat betrokke is tydens spermsel en eisel binding wat gevolglik lei tot
akrosoomreaksie van die spermsel. Die werk verteenwoordig die resultate van 10 jaar se
navorsing tussen die kandidaat en die promoter. Dit gee oorsprong aan 'n reeks bio-toetse wat
die bevrugtingsproses koriografiese ontleed en verskaf dus 'n stap-vir-stap uiteenseting van
menslike bevrugting en gevolglike embrio ontwikkeling. Die resultate in Hoostuk 4 bring
vernuwing in die begrippe van die manlike faktor en die rol in die kinderlose huwelik. Die
resulate soos in Hoofstuk 3 en 4 uiteengesit, vorm nie net die basis vir die moontlike
ontwikkeling van nuwe diagnostiese benaderings tot die hantering van die man nies maar
speel oojk 'n rol die daarstelling van verbeterde terapeutiese hantering van die kinderlose
egpaar. Hoofstuk 5 gee kortliks riglyne en aanbevelings tot opsigte van die gebruik van die
spermsel-zona pellucida bindingstoets en akrosomreaksie. Die kandidaat bevel aan dat die
genoemde twee bio-toetse deel van die laboratorium ondersoeke van die man gebruik moet
word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53132
Date12 1900
CreatorsOehninger, Sergio C.
ContributorsFranken, D. R., Stellenbosch University. Faculty of Medicine & Health Sciences . Dept. of Obstetrics & Gynaecology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format247 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds