Return to search

Maritime political risk conceptualisation and mapping of maritime political risk in order to improve management and mitigation strategies for the offshore oil and gas industry in the Gulf of Guinea

Thesis (MA )--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Understanding a risk is the first step in managing and mitigating it. Maritime
insecurity has been an integrated risk for investors in the Gulf of Guinea for many
years. But what do investors know about the nature of maritime insecurity in the Gulf
of Guinea, besides a general risk rating?
This thesis conceptualises and maps the maritime political risks in the Gulf of Guinea
in order to give investors a better understanding of the nature of maritime political
risk for the offshore oil and gas industry in the Gulf of Guinea. This conceptualisation
is based on identifying the actors and actions of maritime security, i.e. people create
maritime insecurity and identifying the people behind maritime insecurity provides
valuable information for management and mitigation strategies. These actors create
maritime insecurity by using a variety of actions, i.e. identifying these actions tells the
investor more about the nature of maritime insecurity. However, there are also actors
that contribute to maritime security and these actors use a set of actions to make
maritime security a reality. In summary, this thesis creates a maritime political risk
tool where one axis consists of actors contributing positively and/or negatively to
maritime security and another axis that consists of actions these actors employ.
This is done by providing the reader with a strong understanding of the theory behind
political risk and conceptualising relevant concepts. The thesis contextualises
maritime security, the offshore oil and gas industry and general political risks in the
Gulf of Guinea. On this foundation, the maritime political risk tool is created by
extrapolating information from four political risk companies: Aon, Control Risk,
Bergen Risk Solution and Risk Intelligence. The maritime political risk actors and
actions are also identified. The maritime political risk tool is applied to the case of the
Gulf of Guinea. The conclusion is that conceptualising and mapping maritime
political risk can improve management and mitigation strategies. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verstaan van ‘n risiko is die eerste stap in die bestuur en beheer daarvan.
Maritieme onveiligheid is al vir jare 'n geïntegreerde risiko vir beleggers in die Golf
van Guinee, maar wat weet beleggers werklik oor die aard van die gebied van
maritieme onveiligheid in die Golf van Guinee, behalwe vir ʼn risikogradering?
Hierdie tesis konseptualiseer die maritieme politieke risiko's in die Golf van Guinee
om vir beleggers 'n beter begrip van die aard van maritieme politieke risiko's in die
aflandige olie- en gasindustrie in die Golf van Guinee te gee. Hierdie
konseptualisering is gebaseer op die identifisering van die akteurs en die aksies
betrokke by maritieme veiligheid, d.w.s. maritieme onveiligheid word geskep deur
mense. Die identifisering van die mense wat maritieme onveiligheid skep, bied
waardevolle inligting tot bestuurs- en beheerstrategieë aan. Die akteurs van maritieme
onveiligheid skep onsekerheid deur die gebruik van 'n verskeidenheid van aksies, dit
wil sê die identifisering van hierdie aksies gee die belegger meer inligting oor die aard
van maritieme onveiligheid. Daar is egter ook akteurs wat bydra tot die gebied van
maritieme veiligheid. Dié akteurs gebruik 'n reeks van aksies om veiligheid op see 'n
werklikheid te maak. Om op te som, skep hierdie tesis 'n maritieme politiese risiko
instrument waar die een as uit akteurs bestaan wat 'n positiewe en / of negatiewe
bydra tot maritieme veiligheid maak, en die ander as bestaan uit die gebeure wat
hierdie akteurs in diens kan neem.
Dit word gedoen deur die leser met 'n sterk begrip van politieke risiko teorie te
voorsien, asook om relevante konsepte duidelik te konseptualiseer. Dié tesis
kontekstualiseer maritieme veiligheid, die aflandige olie- en gasindustrie en politieke
risiko soortgelyk met betrekking tot die Golf van Guinee. Op hierdie fondament word
die maritieme politieke risiko instrument geskep deur die ekstrapolering van inligting
uit vier politieke risiko maatskappye: Aon, Control Risk, Bergen Risk Solution en
Risk Intelligence. Die maritieme politieke risiko akteurs en aksies word
ookgeïdentifiseer. Verder word die maritieme politieke risiko-instrument toegepas op
die geval van die Golf van Guinee. Die gevolgtrekking wat bereik word, is dat die
konseptualisering en die kartering van akteurs en aksies, maritieme politieke risiko,
bestuur- en versagtingstrategieë kan verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17802
Date12 1900
CreatorsJohansen, Johan
ContributorsLambrechts, Derica, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatix, 102 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0074 seconds