Return to search

The effects of a movement competence programme on the functional capacity, self-perception and resilience of older adult women

Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Global aging is occurring at an unprecedented rate. South Africa has the
highest proportion of older adults in Southern Africa, with nearly 7% of the
population over the age of 60 years in 1997. However, although people are living
longer, statistics show that they are not necessarily living healthier. The majority
of women who outlive men have to deal with more chronic diseases as well as a
poorer functional status than the latter. The purpose of the present study was to
implement a movement competence programme suited to the needs of South
African older adult women; requiring inexpensive apparatus and that can be
performed in any environment.
A time-series design was used which included follow up testing 9 months
after the cessation of the movement competence programme. The intervention
group consisted out of 21 (76.14±5.44 years) older adult women, who were
randomly selected from a retirement village. The movement competence
programme was broad based in nature and was performed in two one hourly
sessions a week for 12 weeks. After pre-tests of functional capacity, selfperception
and resilience, the older adult women were tested using the Physical
Self-Perception Profile (Fox & Corbin, 1989) and the Resilience Scale (Connor &
Davidson, 2003) respectively. Significant improvements (p<0.05) were observed
in the Berg Balance Scale, 8-Foot Up-and-Go and the Physical Self-Perception’s
results of the older adult women. No significant (p>0.05) difference was noted in
the Barthel Index and Resilience Scale after the 12-week movement competence
programme. Follow up testing indicated a significant improvement in the resilience
of the older adult women who continued to exercise, compared to those that chose
a sedentary lifestyle after the movement competence programme. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Globale veroudering vind teen ’n ongekende tempo plaas. Suid-Afrika
beskik oor die hoogste verhouding ouer volwassenes in Suidelike Afrika met
amper 7% van die populasie in 1997 ouer as 60 jaar. Hoewel mense egter langer
lewe toon statistiek dat hulle nie noodwendig gesonder lewe nie. Die meerderheid
dames wat langer lewe as mans het te kampe met meer chroniese siektes asook
’n swakker funksionele status as dié van laasgenoemde. Die doel van die huidige
studie was om ’n bewegingsbevoegdheidsprogram te implementeer wat aan die
behoeftes van ouer Suid-Afrikaanse volwasse dames voldoen, waar goedkoop
toerusting benodig word en in enige omgewing uitgevoer kan word.
’n “time-series” ontwerp was gebruik wat opvolgtoetse ingesluit het nege
maande ná die beëindiging van die bewegingsbevoegdheidsprogram. Die
intervensiegroep het bestaan uit 21 (76.14±5.44 jaar) ouer volwasse dames wat
lukraak geselekteer is by ’n aftree-oord. Die bewegingsbevoegdheidsprogram
was breed in fokus en was uitgevoer in twee eenuurlikse sessies per week vir 12
weke. Ná voortoetse oor funksionele kapasiteit, selfpersepsie en veerkrag, is die
ouer volwasse dames getoets deur respektiewelik gebruik te maak van die Fisieke
Selfpersepsie Profiel (Fox & Corbin, 1989) en die Veerkragskaal (Connor &
Davidson, 2003). Beduidende verbeterings (p<0.05) van die ouer volwasse
dames is waargeneem in die Berg Balansskaal, “8-Foot Up-and-Go” en die
resultate op die Fisieke Selfpersepsie. Geen beduidende (p>0.05) verskil is
waargeneem in die Barthel Indeks en Veerkragskaal ná die 12 weke aanbieding
van die bewegingsbevoegdheidsprogram nie. Opvolgtoetse het ’n beduidende
verbetering aangedui in die veerkrag van die ouer volwasse dames wat aangehou
het met oefening in teenstelling met dié wat gekies het om ’n sedentêre leefstyl te
volg nadat die bewegingsbevoegdheidsprogram voltooi is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/45812
Date12 1900
CreatorsLouw, Emma
ContributorsBock-Jonathon, Bronwyn, Bressan, E. S., University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format144 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds