Return to search

Managing change to enable the transfer and sharing of knowledge and best practices

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study project investigates the implementation of a Management
Information System (MIS) in Telkom S.A. Ltd. With any implementation
process, the affected company and its employees go through a change
process. This report discusses knowledge management theory and the
transfer of best practices theory, and how the implementation of these
principles can improve the acceptance and use of the new software system.
Following is a description and explanation of the structure and content of the
report.
Chapter 1 defines the research problem in detail. It also defines and briefly
discusses the terms Management Information System, knowledge
management and change management.
Chapter 2, the literature review, consists of five sections. The five sections
discuss; knowledge management concepts, knowledge management models,
the comparison between models, knowledge management technology and the
implementation of knowledge management.
Section one, knowledge management concepts, discusses the basic theory
on knowledge and learning. It looks at the basic differences between Western
and Eastern philosophy and theories about learning. Concepts such as tacit
knowledge, explicit knowledge and intellectual capital are introduced. A brief
explanation of the start of knowledge management is offered.
The four models that are discussed in section two are; The Knowledge Spiral,
Best Practices Transfer, The Four Elements of Knowledge Management and
The Tactical and Strategic Activities in Knowledge Management. The models
discuss methods of identifying and capturing knowledge, ways in which
innovation takes place in an organisation as well as identifying where a
company is heading and finding ways to invest in intellectual capital to
prepare for the future needs of the company. Section three compares all of the models discussed in section two. A
comparison is made between the different approaches and the main focus of
each model is highlighted.
Technology, information management and knowledge management cannot be
separated. Section four discusses the importance of technology in knowledge
management, the technology backbone and applications of knowledge
management.
The reality of the implementation of knowledge management is discussed in
section 5. The effect of knowledge management on the organisation as a
whole, change management and knowledge management enablers are the
topics discussed.
Chapter three discusses the implementation environment, that is the business
units affected by the implementation. It also gives an explanation of the
design and workings of the MIS that was implemented. It is possible to read
the study without reading chapter three and without background on the
implementation environment and the product.
The implementation of the MIS was reviewed one month and again two
months after implementation. Chapter four discusses the review procedure
and the main findings of the reviews.
Chapter five ends the report with an evaluation on the implementation of the
MIS and knowledge management practices. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studieprojek ondersoek die implementering van 'n Bestuurs
Informasiestelsel in Telkom S.A. Bpk. Gedurende die implementeringsproses
van enige nuwe stelsel, gaan die personeel, asook die maatskappy deur 'n
veranderingsproses. Hierdie verslag bespreek kennisbestuur teorie, oordrag
van beste praktyke teorie, en hoe die implementering van hierdie beginsels ,
die aanvaarding en gebruik van die nuwe sagtewaresisteem kan bevorder.
Vervolgens 'n beskrywing van die struktuur en die inhoud van die verslag.
Hoofstuk 1 definieer die probleemstelling in meer besonderhede. Die terme,
Bestuurs Informasiestelsel, kennisbestuur en die bestuur van verandering
word gedefineer en kortiks bespreek.
Hoofstuk 2 bevat die literatuurstudie en bestaan uit 5 seksies. Die 5 seksies
bespreek; kennisbestuur konsepte, kennisbestuur modelle, 'n vergelyking
tussend die modelle, kennisbestuur-tegnologie asook die implementering van
kennisbestuur.
Die eerste seksie wat handel oor kennisbestuur konsepte, bespreek die basies
begrippe van kennis en die leerporses. Die seksie kyk onder andere na die
verskillende sienswyses tussen die Westerse en Oosterse filisofie oor kennis
en die leerproses. Die konsepte, interne/eie-kennis, ekplisiete/eksterne kennis
en intellektuelekapitaal word bespreek. Die seksie eindig met 'n kort
weergawe van die ontstaan van kennisbestuur.
Die vier kennisbestuurmodelle wat in die tweede seksie bespreek word is;
"The Knowledge Spiral", "Best Practices Transfer", "The Four Elements of
Knowledge Management" en "The Tactical and Strategic Activities in
Knowledge Management". Verskillende metodes hoe om kennis vas te vang,
maniere hoe innovasie plaasvind in maatskappy verband, asook vroegtydige
identifisering van die maatskappy se toekomstige intellektuelekapitaalbehoeftes
word deur die verskillende modelle voorgestel. Die modelle wat in seksie twee bespreek is, word vergelyk in die derde
seksie. Die modelle word bespreek op grond van die verskille tussen die
modelle, asook die hooffokus van elke model.
Informasiebestuur, kennisbestuur en tegnologie kan nie van mekaar geskei
word nie. Die vierde seksie bespreek die belangrikheid van tegnolgie in
kennisbestuur, asook die toepassings as boublokke op die tegnologiebasis in
kennisbestuur.
Die realiteit wanneer kennisbestuur geimplementeer word, word bespreek in
seksie 5. Daar word gekyk na die effek wat die implementering van
kennisbestuur op die organisasie het. Faktore wat die implementering van
kennisbestuur en verandering vergemaklik, word bespreek.
Hoofstuk 3 verskaf inliging oor die omgewing waar die sagteware
geimplementeer is. Agtergrond word verskaf oor die besigheidseenheid,
asook die verskillende Iynseksies. Die Bestuursinligtingsprogram wat
geimplementeer is, word in meer detail bespreek. Dit is moontlik om die
studieprojek te lees sonder die agtergrond wat in hoofstuk 3 bespreek word.
'n Evaluasie is gehou 1 maand en weer 2 maande na die implementering van
die sagteware. Die evalusieprosedure, asook die belangrikste
gevolgtrekkings word bespreek in hoofstuk 4.
Die verslag einding met 'n bespreking van die implementering van die
sagteware asook kennisbestuur praktyke in hoofstuk 5.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52331
Date12 1900
CreatorsBrink, Barend
ContributorsSpandau, A., Nel, C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format132 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds