Return to search

The influence of proprioceptive training on the functional balance of older adults

Thesis (MSportwet)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Proprioception is generally defined as the sense of position and movement of the limbs.
The sense arises through activity in sensory neurons located in skin, muscles and joint
tissues. Joint proprioception provides the neurological feedback needed for the control
of muscle actions, and serves as protection against excessive strain on passive joints.
The rationale for this study was that if proprioception improves, functional balance will
improve. Improvements in functional balance will contribute to improvements in
functional skills. An improvement in functional skills can decrease dependence on
others, which in turn w\could increase quality of life.
The objective of this study was to determine the effectiveness of a proprioceptive training
programme, using only low technology apparatus, on the proprioception and functional
balance of older adults. Twenty-five older adults (M = 73.1 years) were assigned to
either a control (n = 10) or intervention group (n = 15). The Berg Balance Scale was
used for assessment of the functional balance of the participants, while the Harrison’s
Recovery Test was used to assess proprioception. The intervention group was placed
on an eight-week proprioceptive training programme consisting of three, twenty-minute
sessions a week. Using paired and unpaired t-tests for the statistical analysis, significant
improvements were observed in the intervention group for both proprioception and
functional balance (p<0.05). It was concluded that the proprioception and functional
balance of older adults could be significantly improved with a proprioceptive programme
using only low technology apparatus. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Propriosepsie kan gedefinieer word as die liggaam se vermoë om die posisie en die
beweging van die afsonderlike liggaamsdele waar te neem. Dit vind plaas deur die
registrering van die aktiwiteit van sensoriese neurone wat in die vel, spiere en die sagte
weefsel van die gewrigte is. Die neurologiese terugvoer wat noodsaaklik is vir die
doeltreffende beheer van spieraksies, is afkomstig van die proprioreseptore in die
gewrigte. Dit is as gevolg van hierdie neurologiese terugvoer, dat propriosepsie dien as
beskermingsmeganisme teen oormatige stremming op die liggaam se gewrigte. Die
beginsel van hierdie studie was dat as propriosepsie verbeter, dit sal lei tot verbeteringe
in funksionele balans. Verbetering in funksionele balans sal weer lei tot verbeteringe in
funksionele vaardighede. Dit is heel moontlik dat verbetering in funksionele vaardighede
‘n persoon minder afhanklik sal maak van ander. Hoe meer onafhanklik ‘n mens van
ander is hoe beter is jou lewenskwaliteit, aangesien jy baie meer dinge kan ervaar en
doen.
Die doel van hierdie studie was om vas te stel of ‘n propriosepsie inoefenings program,
wat slegs van lae tegnologiese apparaat gebruik maak, suksesvol gebruik kan word om
die propriosepsie en ook die funksionele balans van ouer volwassenes te verbeter. Vyfen-
twintig ouer volwassenes (M = 73.1 jaar) het deelgeneem aan die studie en was òf
deel van die kontrole group (n = 10) òf van die oefen groep (n = 15). Funksionele balans
is gemeet deur van die “Berg Balance Scale” gebruik te maak, terwyl die “Harrison’s
Recovery Test” gebruik is om propriosepsie te meet. Die oefengroup het deelgeneem
aan ‘n propriosepsie oefenprogram wat bestaan het uit drie, oefensessies van twintig
minute elk vir ag weke. Gepaarde en ongepaarde t-toetse is gebruik gedurende die
statistiese analise. Die resultate was statisties betekenisvol vir beide die propriosepsie
en die funksionele balans van die oefen groep (p<0.05). Die studie het getoon dat die
propriosepsie en funksionele balans van ouer volwassenes statisties betekenisvol
verbeter kan word deur middel van ‘n inoefeningsprogram vir die verbetering van
propriosepsie waar slegs van lae tegnologiese apparaat gebruik maak word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16325
Date12 1900
CreatorsGertenbach, Hanlie Jacoba
ContributorsBressan, E.S., University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxii, 130 leaves : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0719 seconds