In die Grondslagfase is Lewensvaardighede een van drie leerprogramme wat deur die Departement van Onderwys voorgeskryf en verder in die Nasionale Kurrikulumverklaring uiteengesit word. Lewensvaardighede fokus op die ontwikkellng van lewenswaardes en stel die ontwikkeling van verantwoordelike en gedissiplineerde landsburgers. van Suid-Afrika ten doe!.
Teen die agtergrond van die bogenoemde oorkoepelende uitkoms van Lewensvaardigheidsopvoeding, was die doel van die studie om antwoorde op die volgende navorsingsvrae te ViFld:
•
Wat is Grondslagfase-onderwysers se houding teenoor Lewensvaardigheidsopvoeding?
•
Is daar 'n verband. tussen sekere biografiese veranderlikes en Grondslagfaseonderwysers se houding teenoor Lewensvaardigheidsopvoeding?
•
Hoeveel tyd bestee Grondslagfase-onderwysers daagliks aan die onderrig van leerders se lewensvaardighede?
•
Verskil die daaglikse tydsbesteding aan die onderrig van Lewensvaardighede, Gesyferdheid en Geletterdheid betekenisvol van mekaar?
•
Is daar faktore wat Lewensvaardigheidsopvoeding in die Grondslagfase belemmer?
•
Watter aanbevelings kan gemaak word om die onderrig van Lewensvaardighede in die Grondslagfase te bevorder?
Ten einde bogenoemde vrae te beantwoord is 'n gekombineerde (kwantitatiewe en kwalitatiewe) navorsingsmetode geTmplementeer. Data is deur middel van 'n gestruktureerde vraelys by 'n steekproef van Grondslagfase-onderwysers in die Potchefstroom en Klerksdorpskooldistrikte van die Noordwes Provinsie ingesamel en die inllgting is statrsties geanaliseer: Die kwantitatiewe fase van die ondersoek is opgevolg deur 'n kwalitatiewe fase waartydens onderhoude met Grondslagfase-onderwysers gevoer is.
Voortspruitend uit die kwantitatiewe en kwalitatiewe resultate, is die volgende gevolgtrekkings gemaak, wat in diepte in die verhandeling bespreek sal word:
•
Grondslagfase-onderwysers se houding teenoor Lewensvaardigheidsopvoeding is oor die algemeen oorwegend positief.
•
Daar is 'n verband tussen sekere biografiese veranderlikes en Grondslagfaseonderwysers se houding teenoor Lewensvaardigheidsopvoeding.
•
Die meerderheid van die Grondslagfase-onderwysers bestee tussen 25% en 35% van hulle daaglikse tyd aan die onderrig van Lewensvaardighede.
•
Die tyd wat 'Grondslagfase-onderwysers daagliks aan die onderrig' van Lewensvaardighede, Gesyferdheid en Geletterdheid bestee, verskil betekenisvol van mekaar. Die meeste tyd word daagliks aan die onderrig van Geletterdheid bestee, gevolg deurGesyferdheiden Lewensvaardighede.
•
Daar is bepaalde faktore wat die suksesvolle. aanbieding van Lewensvaardighede -in die GroRdslagfase belemmer.
Op grond van die bevindinge van die ondersoek, is bepaalde aanbevelings aan die hand gedoen om die onderrig van Lewensvaardighede in die Grondslagfase te bevorder. / Life Skills, as prescribed by the Department of education, is one of three learning programmes in the Foundation Phase as reflected in the Nationa1 Curriculum Statement. Life Skills focuses on the development of values for life and has as a goal, the development of responsible and disciplined citizens for South-Africa.
Against the-background of the above mentioned super ordinate outcome of Life Skills education the aim of the study was to find answers to the following research questions:
• What is the attitude of Foundation Phase teachers towards the teaching of Life Skills?
• Is there a connection between specific biographical variables and the Foundation Phase teacher's attitude towards Life Skills?
• How much time do Foundation Phase teachers spend daily on teaching Life Skills to learners?
• Is there a significant difference on the time spent daily on die teaching of Life Skills, Numeracy and Literacy?
• Are there factors that hinder the teaching of Life Skills in the Foundation Phase?
• What recommendations can be made to promote the teaching of Life Skills in the Foundation Phase?
In order to answer the above questions, a mixed research method (quantitative and qualitative) was implemented. Data were gathered by means of a structured questionnaire from a random sample of Foundation Phase teachers in the Potchefstroom and Klerksdorp school districts of the North West Province, and the information was analysed statistically. The quantitative phase of the investigation was followed bya qualitative phase during which personal interviews with Foundation Phase teachers were conducted.
Originating from the quantitative and qualitative results, the following recommendations were made that will be intensiv.ely discussed in the dissertation:
• The attitude of Foundation Phase teachers towards Life Skills education are in general positive.
• There is a correlation between some biographical variables and the Foundation Phase teachers' attitude towards Life Skills education.
I
• The majority of the Foundation Phase teachers spend between 25% and 35% of their daily time on the education of Life Skills.
• The daily .input that Foundation Phase teachers spend on the teaching of Life Skills, Numeracy and Literacy differ meaningfully from each other. Most of the time is spent on the teaching of Literacy, followed by Numeracy and Life Skills.
• There are specific factors that hinder the successful presentation of life Skills in the Foundation Phase.
Based on the results of the investigation, specific recommendations were made to promote the teaching of Life Skills in the Foundation Phase. / Thesis (M.Ed.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:nwu/oai:dspace.nwu.ac.za:10394/4957 |
Date | January 2010 |
Creators | Loubser, Annemarie |
Publisher | North-West University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans, other |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Page generated in 0.0129 seconds