Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this thesis is to assess the performance appraisal system,
namely the Performance Enhancement Process (PEP), of the South African
Police Services at Parow. The premise of the study is that PEP is a sound
policy document, but that there are potential problems with its
implementation at station level.
To this end, the reader is presented with an overview of the relevant
literature pertaining to performance appraisals. The shift in managerial
philosophy and the organisational change from a force to a service and its
effect on performance appraisals are discussed. The results of the empirical
study are presented and it is concluded that there are various problems with
the implementation of PEP at station level. The researcher presents the
following practical recommendations:
- Conduct an audit;
- Eliminate structural problems;
- Adequate appraiser training;
- Appraisee training;
- Connect the PA system to other organisation systems; and
- Obtain a charter from top management.
The reader is then presented with a conclusion of the research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die tesis is om die prestasie waardering stelsel van die Suid
Afrikaanse Polisie Dienste, naamlik die Prestasie Verbeterings Proses (PEP), te
evalueer te Parow. Die uitgangspunt van die studie is dat PEP ‘n gesonde
beleidsdokument is, maar dat daar egter potensiële probleme is met die
implementering daarvan op stasie vlak.
Om hieraan te voldoen, word die leser voorsien van ‘n oorsig oor die
toepaslike literatuur betrokke tot prestasie waardering. Die verskuiwing in
bestuursfilosofie en die organisatoriese verandering van ‘n mag tot ‘n diens en
die effek op prestasie waardering word bespreek. Die uitslae van die
empiriese studie word aangebied en die gevolgtrekking word gemaak dat
daar wel verskeie probleme is met die implementering van PEP op stasievlak.
Die navorser bied die volgende prakiese aanbevelings aan:
- Die aanvoer van ‘n oudit;
- Eliminering van struktuele probleme;
- Voldoende “appraiser” opleiding;
- “Appraisee” opleiding;
- Opkoppeling van die waardeeringstelsel met ander organisatoriese
stelsels; en
- Kry ‘n handves van topbestuur.
Die leser voorsien van ’n gevolgtrekking oor die studie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16374 |
Date | 04 1900 |
Creators | Krause, Barret |
Contributors | Weaver, Belinda, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | vi, 102 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0023 seconds