Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The General Elections of 27 April 1994 lead the country to a new democracy which caused
changes in the political-, social- and constitutional domain in South Africa. This brought about
new winds of change in the Public Sector too. The South African Police Service (SAPS) is
also identified as a component of the Public Sector and this lead to an investigation of service
delivery standards which are rendered to local communities by the SAPS. The hypothesis is
that personal placement in the SAPS can have an effect on the organisation's service delivery
standards.
Various concepts were investigated and defined. Methodological considerations and research
methods were applied as guidelines to the underlying principles, for possible answers to the
research problem. A theoretical base was established as foundation of a practical
investigation. Recruitment, selection and personnel placement are discussed with various
references to current legislation includes aspects such as affirmative action and the
implications it could have on service delivery. A final practical investigation included the
distribution of questionnaires to police members and members of the public in the policing
areas under discussion. The answers were processed where upon recommendations were
made for the improvement of service delivery in the SAPS.
Research was completed in the East Metropole, Cape Town to establish what effect personal
placement could have on service delivery in the South African Police Service. The specific
policing area (referring to the Area East Metropole) is used as a practical case study as if
appears that currently personal placement within the SAPS could be implemented more
effectively in order to enhance service delivery to all communities in the East Metropole. Due
to personal shortages within the SAPS, these communities encounter problems such as
increases in crime on a daily basis. The research process was encouraged by problems
experienced by members of the SAPS and the public. Although the research outcome cannot
be ruled as a success or failure, it was an attempt to focus on the effect that crime have on
the lives of members of the SAPS and communities within the Area East Metropole. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Algemene Verkiesing op 27 April 1994 het die land gelei na 'n nuwe demokrasie wat tot
'n totale verandering op die politieke-, sosiale- en konstitusionele terrein in Suid-Afrika gevolg
het. Dit het die geleentheid geskep vir veelvuldige veranderinge in die Openbare Sektor.
Hieronder is die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ook geïdentifiseer en dit het gelei tot
'n ondersoek in die dienslewering standaarde wat die SAPD aan plaaslike gemeenskappe
verskaf. Die hipotese is dat personeelplasing in die SAPD 'n effek kan hê op die organisasie
se dienslewering standaard.
Verskeie konsepte is ondersoek en gedefinieer. Metodologiese oorwegings en
navorsingsmetodes is as riglyne toegepas om 'n moontlike antwoord te vind op die
navorsingsprobleem. 'n Teoretiese basis is geskep as fondasie vir 'n praktiese ondersoek.
Werwing, keuring en personeelplasing word bespreek met verskeie verwysing na huidige
wetgewing op aspekte soos regstellende aksie en die impak wat dit op dienslewering kan hê.
'n Finale praktiese ondersoek het die verspreiding van vraelyste onder polisiebeamptes en
lede van plaaslike gemeenskappe in die polisiërings area onder bespreking, ingesluit. Die
antwoorde is verwerk, waarna aanbevelings gemaak is tot die verbetering van dienslewering
in die SAPO.
Navorsing is voltooi in die Area Oos-Metropool, Kaapstad om te bepaal watter effek
personeelplasing op dienslewering in die Suid-Afrikaanse Polisiediens kon hê. Hierdie
spesifieke polisiëringsgebied (verwysend na die Area Oos-Metropool) word as 'n praktiese
gevalle studie aangewend aangesien dit wil voorkom dat personeelplasing in die SAPD tans
meer effektief geïmplementeer kan word ten einde dienslewering te verbeter aan alle
gemeenskappe in die Oos-Metropool. As gevolg van personeel tekorte binne die SAPD
ondervind hierdie gemeenskappe 'n toename in misdaad op 'n daaglikse basis. Die
navorsingsproses is aangemoedig deur probleme wat deur lede van die SAPD en publiek
ondervind word. Alhoewel die navorsingsuitkoms nie as 'n sukses of mislukking uitgeskakel
kan word nie, was dit 'n poging om te fokus op die effek wat misdaad op die lewens van die
lede van die SAPD en gemeenskappe in die Area Oos-Metropool het.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53370 |
Date | 12 1900 |
Creators | Clark, Edward William |
Contributors | Weaver, B., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 106 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds