Return to search

Voorkoms van stres by huismoeders in diens van 'n kinderhuis

The research posed two questions, namely (a) how much stress, if any, is experienced by house mothers in a childrens' home, and (b) which factors cause such stress. The methodology employed is descriptive research. It covered the total population of ten house mothers in a childres' home. Measuring instruments employed were; the Heimler scale for Social Functioning, the Glazer Stress Control Life Style Questionnaire, the Stress Questionnaire, and a self-formulated questionnaire. The results are as follows: 70% reported average to high stress, but are inclined to deny stress. 30% reported normal stress levels, Possible causes of stress are the work context of the childrens' home, age, period of service, and personality. / Die studie soek antwoorde op twee vrae, naamlik (a) hoeveel sires, indien enige, beleef huismoeders in 'n kinderhuis, en (b) wat veroorsaak sulke sires? Die metode wat gebruik was, is beskrywende navorsing. Die totale populasie van tien huismoeders in die spesifieke kinderhuis is betrek. Die klein omvang maak hierdie studie nie veralgemeenbaar nie. Die volgende meetinstrumente is benut ; die Heimlerskaal vir
Maatskaplike Funksionering, die "Glazer Stress Control Life Style Questionnaire'', die "Stress Questionnaire", en 'n selfgeformuleerde vraelys. Die resultate is soos volg: 70% van die huismoeders in die studie vermeld gemiddelde tot hoe mates van stres, maar is geneig om stres te ontken. Dertig persent van die respondente vermeld normale hoeveelhede stres. Moontlike oorsake van sires is aangetoon as: die werkskonteks binne die kinderhuis, ouderdom, tydperk van diens, en persoonlikheid / Social Work / M.A. (Social Work: Mental Health)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18034
Date11 1900
CreatorsErasmus, Magdalena
ContributorsVan Delft, Willem Friedemann
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 electronic resource (119 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds