Return to search

A comparative study of the pharmacy business models with specific reference to Nuclicks and Pick 'n Pay

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this report is to create a better understanding of the new
pharmacy initiatives in the South African market, with specific reference to the
Nuclicks and Pick 'n Pay groups. In order to understand the respective
business concepts better the following abstracts from each chapter of the
study is given.
Chapter one is basically the introduction to the study and describes the events
that lead to the above mentioned corporate retailers to enter the pharmacy
market place. An introduction to Hamel's business model theory is also
discussed and identified as a possible means of evaluating the corporate
retailers' business concepts.
In Chapter two the strategic analysis of the South African retail pharmacy
industry is performed. This analysis is performed to create an understanding
of the different forces at work in the industry. Some of the key findings in this
chapter are that changes to the pharmacy act and the way dispensing
licences are going to be awarded creates uncertainty. The profit outlook of
retail pharmacy, though on the decline, still compares favourably to other
retailers.
In chapter three the core concepts of Hamel's business model are presented
in more detail and applied to the retail pharmacy environment. In his view, a
strategy needs to change the industry rules. This chapter ends with the
concept of wealth potential based on Hamel's teachings. The wealth potential
concept is about creating cash flow and profits. A business model that is able
to create customer benefits well below the cost of the competitors is regarded
as efficient. By utilising the Hamel way the Nuclicks (chapter four) and Pick 'n Pay
(chapter five) business concepts is unpacked. Both Nuclicks and Pick 'n Pay
pharmacy business models are presented within the corporate framework of
the groups. Nuclicks bought an established pharmacy franchise while Pick 'n
Pay launched Healthpharm. Nuclicks creates a possible choke point by
buying UPD. The Nuclicks pharmacy strategy is a more comprehensive health
strategy, while Pick 'n Pay follows a more cautious approach.
As franchising will playa major role in both pharmacy concepts, the theory of
franchising is presented in chapter six. Telephonic interviews with Link
franchisees are conducted and the possible reasons for the ambiguity that
crept into the Link business model are discussed. As the Healthpharm
franchise is a new concept, it is evaluated based on information gathered from
press releases and the Healthpharm web-site.
In chapter seven universal conclusions and recommendations, based upon
the literature study and this investigation, are presented. One of the key
findings are, success in the face of changes requires more than the current
way of doing business. It requires an innovative thinking process. New
business models have to be formulated that allows retail pharmacists to
establish a focused and well-differentiated value proposition. This value
proposition needs to be meaningful for consumers and must strengthen a
pharmacy outlet's competitive position. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie verslag is om 'n beter begrip vir die nuwe apteek
inisiatiewe in die Suid-Afrikaanse mark te ontwikkel, met spesifieke verwysing
na die Nuclicks en Pick 'n Pay groepe. Om die onderskeie
besiqheidskonsepte beter te verstaan, word die volgende opsomming van
elke hoofstuk van die studie uiteengesit.
Hoofstuk een is 'n inleiding tot die studie en beskryf die gebeure wat
aanleiding gegee het tot die bogenoemde korporatiewe kleinhandelaars se
toetrede tot die apteek mark. 'n Inleiding van Hamel se besigheidsmodel
teorie is ook bespreek en is geïdentifiseer as evaluering van die korporatiewe
kleinhandelaars se besigheidskonsepte.
Hoofstuk twee bied 'n strategiese analise van die Suid-Afrikaanse
kleinhandelaars apteek industrie. Hierdie analise is geskep om beter begrip te
ontwikkel vir die verskillende kragte wat inwerk in die industrie. Van die
bevindinge in die hoofstuk is die veranderinge in die apteek wetgewing en die
wyse waarop resepteer lisensies toegeken gaan word, en hoeveel
onsekerhede dit tot gevolg het. Die wins vooruitsigte van kleinhandelaars
apteke, alhoewel aan die afneem, vergelyk steeds gunstig met ander
kleinhandelaars.
In Hoofstuk drie is die kern konsepte van Hamel se besigheidsmodel in meer
detail uiteengesit en toegepas op die kleinhandelaar apteek omgewing. Uit sy
oogpunt, is 'n strategie nodig om veranderinge te weeg te bring in die
industrie reëls. Hierdie hoofstuk eindig met die konsep van waarde potensiaal
wat gebaseer is op Hamel se teorie. Hierdie waarde potensiaal konsep is
gebaseer op die skep van kontantvloei en 'n Besigheidsmodel wat in staat is
om die kliënt te begunstig heelwat laer as die koste van die teenstander,
word beskou as effektief. Hamel se teorie is gebruik om Nuclicks (hoofstuk vier) en Pick 'n Pay
(hoofstuk vyf) se besigheidskonsepte te analiseer. Beide Nuclicks en Pick 'n
Pay se besigheidsmodelle word aangebied binne die korporatiewe raakwerke
van die groepe. Nuclicks het 'n gevestigde apteek konsessie gekoop terwyl
Pick 'n Pay vir Healthpharm begin het. Nuclicks het 'n moontlike 'wurgpunt"
geskep deur die aankoop van UPD. Die Nuclicks apteek strategie is 'n meer
omvattende gesondheidstrategie, terwyl Pick 'n Pay 'n meer versigtige
benadering volg.
Aangesien besigheid konsessie 'n belangrike rol speel in beide apteek
konsepte, word die teorie van konsessie in hoofstuk ses behandel.
Telefoniese onderhoude is gevoer met Link konsessiehouers en die moontlike
redes vir die twyfelagtigheid van die Link besigheidsmodel word bespreek.
Aangesien die Healthpharm konsessie 'n nuwe konsep is, word dit geëvalueer
op grond van inligting wat versamel is uit die media en die Healthpharm
webtuiste.
In Hoofstuk sewe word universele afleidings en aanbevelings, gebaseer op
die literatuurstudie en die ondersoek, uiteengesit. Een van die hoof
bevindings was dat sukses benodig meer as die huidige manier van besigheid
doen. Nuwe besigheidsmodelle moet geformuleer word, wat dit vir
kleinhandelaar apteke moontlik sal maak om 'n gefokusde en goed
gedifferensieerde waarde voorstel tot stand te bring. Hierdie voorstel moet
betekenisvol wees vir die verbruiker en moet die apteek kompeterende
posisie versterk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53233
Date03 1900
CreatorsHeunis, C.
ContributorsBurger, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format157 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds