Return to search

Vorderingsregte as sekerheidsobjektesekerheidsessies of notariele verbande?

Text in Afrikaans / Die doel van saaklike sekerheidstelling is om 'n saak as eksekusievoorwerp tot die beskikking van die
kredietgewer te stel. Vorderingsregte as sekerheidsobjekte voldoen hieraan en moet daarom as deel van die
saakbegrip beskou word. Vorderingsregte word in die praktyk as sekerheidsobjekte aangewend of by wyse
van sekerheidsessies of deur middel van die registrasie van 'n notariele verband daaroor. Alhoewel die
regspraak by sekerheidsessies voorkeur gee aan 'n verpandingskonstruksie, is Scott van mening dat 'n
algehele sekerheidsessie nog moontlik is. Die toepassing van die verpandingskonstruksie lewer aanvaarbare
resultate en voldoen meestal aan die kontrakterende partye se behoeftes. Die vereiste van publisiteit by
pandreg sal egter in sekere gevalle nie vir die partye aanvaarbaar wees nie en kan algehele sekerheidsessies
hier 'n oplossing bied. By notariele verbande is die bestaande posisie ingevolge waarvan 'n onderskeid
gemaak word tussen liggaamlike en onliggaamlike sake as sekerheidsobjekte, onuithoudbaar en is
wetgewing in die verband nodig.


The aim of real security is to have objects available to a creditor for execution. Personal rights may be used for this purpose and should therefore be included in the definition of property. In practise claims (personal rights) are used as security objects by way of a security cession or through the registration of a notarial bond
over the claims. Although the courts give preference to personal rights in security by way of pledge, Scott is of the opinion that these decisions do not exclude out-and-out security cessions. The results that application of the law of pledge causes, are acceptable and will mostly fulfil the need of the parties. In certain situations the requirement of publicity will however be unacceptable in which instance out-and-out security cessions
may be the solution. The current position where a distinction is made between corporeal and incorporeal property as security objects, is unacceptable and legislation is needed in this regard. / Private Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/6545
Date January 1997
CreatorsDekker, Louise
ContributorsScott, Susan (Susanna Johanna)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (21 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds