Return to search

Teeninsurgensie in Namibië : die rol van die polisie

Text in Afrikaans / Tydens teeninsurgensie is daar 'n duidelik waarneembare intensivering
van die burokratiese wedywering tussen die polisie en die militere, wat in wese om kwessies soos prestige, uitbreiding en modernisering sentreer. In die onderhawige studie is die problematiek rondom die rolverdeling van die polisie en die militere in teeninsurgensie aan die hand van die rewolusionere oorlog in Namibig, as 'n gevallestudie en met besondere verwysing na die rol van die polisie, ondersoek.
In die studie word 'n aantal algemene bevindinge, sowel as 'n aantal primere en sekondere bevindinge gemaak. Die kern van die bevindinge bestaan uit 'n drieledige gevolgtrekking: eerstens dat die rolle van die polisie en die militere in teeninsurgensie komplementer is; tweedens dat daar 'n tydige en duidelike rolverdeling moet wees; en derdens dat, alhoewel die polisie 'n beperkte militere rol het, die swaartepunt van die polisie-teeninsurgensierol buite die militere dimensie geleg is. / During counterinsurgency there is a clearly perceptible intensification of the bureaucratic competition between the police and the military which, in essence, revolves around questions such as prestige, expansion and modernisation. In this study the problems surrounding the role division of the police and the military in counterinsurgency, as manifested in the revolutionary war in Namibia and with specific reference to the role of the police, were investigated as a case study.
The study concludes with a number of general findings, as well as a number of primary and secondary findings. The nucleus of the findings consist of a threefold conclusion: Firstly, that the police and military roles in counterinsurgency are complementary; secondly, that there must be a timeous and clear role division; and thirdly, that although the police have a limited military role, the centre of gravity of the police counterinsurgency
role lies outside the military dimension. / Political Sciences / M.A. (Strategiese Studies)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16190
Date03 1900
CreatorsBurger, Frederik Johannes
ContributorsDu Pisani, André
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (460 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds