Governments across the globe are experiencing enormous budget deficits. The governments of South Africa and Australia felt that taxes on mining have not been reflecting a ‘willing buyer-willing seller’ relationship. This in essence means that mining companies in these two countries were not paying an arm’s length value to governments for extracting the resources. In Australia the authorities introduced the Resources Super Profits Tax to be charged at 40% of assessable profits. Mining companies still have to assess how to deal with this new tax when it is enacted on 1 July 2012. However, a change advantageous for the companies is the reduction in the corporate tax rate from 30% to 28% by the 2014/15 tax year. This Resources Super Profits Tax will also be deductible from the calculation of taxable income. South Africa enacted the Mineral and Petroleum Resources Royalty Acton 1 March 2010. Mining companies would now pay royalties based on a charging formula specifically for refined and unrefined minerals. The minimum royalty charging formula is 0.5% of gross sales regardless of whether the mining company incurs losses. This royalty charging formula is capped at 5% for refined minerals and 7% for unrefined minerals. However, any existing arrangement between mining companies and land owners for special royalties payable is not replaced by the Mineral and Petroleum Resources Royalty Act. A mining company such as Kumba Resources Limited never paid royalties in 2009, but were paying royalties in 2010 at 5.61% of accounting earnings before interest and taxes and 5.51% in 2011. Despite the additional royalties mining companies still invest in South Africa. The main drive for investment is managing risks and investing in projects that yield positive net present values. Typical risks to be managed are taxation laws, political uncertainty and social issues. These risks should be kept under control as the likelihood of mining companies walking away from investments is high when these risks spiral out of control. AFRIKAANS : Regerings dwarsoor die wêreld ondervind wesenlike begrotingstekorte. Die regerings van Suid Afrika en Australië glo dat die belasting op mynbou-maatskappye nie die ‘gewillige koper-gewillige verkoper’ verhouding weerspieël nie. In beginsel beteken dit dat die mynbou-maatskappye in die twee lande nie armlengte-waarde betaal aan regerings vir die ontginning van minerale nie. In Australië het owerhede die Minerale Super Winste Belasting gepromulgeer wat 40% heffings van berekende winste vereis. Mynbou-maatskappye is steeds in die donker oor hoe om hierdie nuwe belasting te hanteer wanneer dit op 1 Julie 2012 in werking tree.Die verlaging van die korporatiewe belastingkoers van 30% na 28% oor ’n tydperk tot en met die 2014/15 belastingjaaris egter ’n verandering wat voordelig is vir die maatskappye. Hierdie Minerale Super Winste Belasting sal ook van belasbare inkomste van mynbou-maatskappye aftrekbaar wees. Suid Afrika het die Minerale en Petroleum Reserwes Tantieme Wet op 1 Maart 2010 gepromulgeer. Mynbou-maatskappye sal in die vervolg tantieme betaal wat gebaseer word op ’n heffingsformule spesifiek ontwerp vir verwerkte en onverwerkte minerale. Die minimum tantieme heffingsformule is 0.5% van bruto verkope ongeag of die mynbou-maatskappy verliese ly. Hierdie tantieme heffingsformule word wel beperk tot 5% vir verwerkte minerale en 7% vir onverwerkte minerale. Enige huidige ooreenkoms met grondeienaars vir die betaling van spesiale tantieme word ongelukkig nie oorskryf deur die Minerale en Petroleum Reserwes Tantieme Wet nie. ’n Mynbou-maatskappy soos Kumba Resources Beperk het geen tantieme in 2009 betaal nie. In 2010 was Kumba Resources Beperk se tantieme 5.61% van rekeningkundige wins voor rente en belasting en in 2011 was dit 5.51%. Ondanks hierdie addisionele tantieme belê mynbou-maatskappye steeds in Suid Afrika. Die hoof-dryfveer vir beleggings is die bestuur van risiko en belegging in projekte wat positiewe netto huidige waardes lewer. Tipiese risiko’s wat bestuur moet word, is belastingwette, politieke onsekerheid en sosiale kwessies. Hierdie risiko’s moet te alle tye onder beheer gehou word omrede mynbou- maatskappye heel waarskynlik van beleggings kan onttrek indien die risiko’s buite beheer raak. Copyright / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2013. / Taxation / unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/30378 |
Date | 14 December 2012 |
Creators | Henrico, Jan Hendrik |
Contributors | Mr P C Opperman, Du Preez, Hanneke, janhenrico@gmail.com |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Rights | © 2012, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria |
Page generated in 0.0029 seconds