Return to search

Thandi agricultural linkages project : lessons from a case study in land reform

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Drawing on an exploratory case study in agricultural linkages, this report seeks to provide
lessons on how the rural poor might engage in more sustainable land refonn in South
Africa. The Thandi Agricultural Linkages Project case study is a land reform initiative of
the Capespan Group, South Africa's largest fruit exporting company. The study explores
how small farmers involved in worker equity-share schemes can benefit from the
opportunities from demand-driven changes in high value agriculture in South Africa. The
study examines the institutional mechanisms adopted by Capespan to integrate emerging
fruit farmers in the supply chain and its effects on farm profitability and sustainability.
Six farms were chosen as the object of research for the study.
The research argues that, whilst Govenunent have promulgated legislation and made
resources avai lable to facilitate land reform in agriculture, its impact and sustainability is
questionable. Whilst land reform to date is viewed by many critics in South Africa as a
failure, this report argues that there are important, but largely unexplored. cases of
success. These will require policy interventions, as well as much greater private sector
involvement to overcome the capacity gaps which exists among farmers that have been
empowered through land reform. Some of these opportunities call for innovative private
sector agribusiness champions that can partner with Government to link emerging
farmers in new ways into global and profitable local, value chains. Land reform is
unlikely to be economically and institutionally sustainable unless action is taken to
improve access to factors of production, strengthen the enabling environment and provide
skills development and technical assistance to emerging farmers in a highly competitive
global marketplace.
This research report compiles a list of 'good practices' that could be replicated. and
documents the lessons learned from the Thandi Agricultural Linkages Project. It is hoped
that these lessons will be used to inform the policy, design and implementation of future
land reform projects in South Africa . / AFRIKAANSE OPSOMMING: Deur die aanwending van 'n ondersoekende gevallestudie oor bindinge in die landbou.
wil hierdie verslag graag aandui hoe behoeftiges in die platteland moontlik deel mag he
aan meeT volhoubare grondhervorming in Suid-Afrika. Die Thandi Agricultural
Linkages-gevallestudie is 'n grondhervormingsinisiatief van die Capespan Groep, SuidAfrika
se grootste vrugte-uitvoermaatskappy. Die studie ondersoek hoe kleinboere wat in
werkememers gelyke-aandeleskemas betrokke is, voordeel kan trek uit die geleenthede
van vraaggedrewe veranderinge in hoewaarde landbou in Suid-Afrika. Die studie
ondersoek die institusionele meganismes wat deur Capespan toegepas is om opkomende
vrugteboere in die verskaffingsketting te integreer en die gevolglike uitwerking op plaaswinsgewendheid
en volhoubaarheid. Ses plase is as die onderwerp vir navorsing in
hierdie studie gekies.
Die navorsing voer aan dat hoewel die Regering wetgewing geproklameer en hulpbronne
beskikbaar gestel het om grondhervonning in landbou te fasiliteer, die impak. en
volhoubaarheid daarvan bevraagteken word. Terwyl baie kritici in Suid-Afrika
grondhervonning tot op hede as 'n mislukking afmaak, word daar in hierdie vers lag
geredeneer dat daar belangrike, maar grotendeels onverkende, gevalle van sukses is. Dit
sal beleidsingrype, sowel as baie groter privaatsektor betrokkenheid benodig am die
kapasiteitsgapings te oorbrug wat bestaan tussen boere wat deur grondhervorming
bemagtig is. Sommige van hierdie geleenthede vereis innoverende, privaatsektor
agrisake-kampioene wat as vennote saam met die Regering kan optree om opkomende
boere op nuwe wyses in verbinding te bring met wereld- en winsgewende plaaslike.
waardekettings. Die moontlikheid is skraal dat grondhervorming ekonomies en
institusioneel volhoubaar sal wees. tensy daar optrede is om toe gang tot faktore van
produksie te verbeter. die bemagtigingsomgewing te versterk en
vaardigheidsontwikkeling en tegniese hulp aan opkomende boere 10 'n
hoogskompeterende wereldmark te voorsien.
Hierdie navorsingsverslag verskaf 'n Iys van 'goeie bedrywe' wat ged upliseer kan word,
en dokumenteer die lesse wat uit die Thandi Agricultural Linkages-projek voortgevloei
het. Daar word geboop dat hierdie lesse aangewend sal word om die beleid, antwerp en
implementering van toekomstige grondhervormingsprojekte in Suid-Afrika te informeer

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20840
Date12 1900
CreatorsJaphta, R.
ContributorsCoetzee, Stef, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds