Return to search

Die man wie se vrou 'n mastektomie gehad het : 'n pastorale beradingsmodel

Summaries in Afrikaans and English / ‘n Praktiese teologiese probleem is in die bediening geïndentifiseer: die man wie se vrou ‘n mastektomie gehad het, word nie pastoraal ondersteun nie. Hierdie probleem is deur middel van kwalitatiewe navorsing ondersoek. Met die kennis uit die navorsing en die literatuurstudie is daaraan die navorsingsdoelstelling beantwoord. Hierdeur is die praktiese teologie op ‘n unieke wyse verryk, deur ‘n wetenskaplike bydrae om die pastorale berader beter te bekwaam.
Borskanker is ‘n lewensbedreigde siekte waarop geen man voorberei is nie. Met die verlies van ‘n kosbare liggaamsdeel van die vrou en haar behoefte aan ondersteuning van haar man, begin hy om sy ware-man wees (identiteit) te bevraagteken. Die verlies het ook trauma by die man tot gevolg. As die man deur sy emosies oorweldig word en hy nie oor die vermoë beskik om dit te verwerk nie, kan hy in wanhoop verval.
Die man lewe in die postmoderne era. Die uitdagings en onsekerhede van hierdie era het ‘n bydrae tot die ontwikkeling van die “Post-foundational” praktiese teologiese benadering gelewer. Daarom het die navorser besluit om hierdie benadering in die studie te volg. Hierdeur is ‘n gesprek tussen die praktiese teologie, mediese- en geesteswetenskappe vanuit ‘n transversale perspektief moontlik, om die invloed van die mastektomie op die man te bepaal. Duidelike behoeftes en vrae kom navore wat vereis dat die berader homself sal onderskei in kennis van die onderskeie pastorale benaderings en tegnieke, toepaslike mediese, Bybel- en geestes wetenskappe.
Die omstandighede waarin die man hom bevind het die bevraagtekening van sy spiritualiteit tot gevolg. Sy spiritualiteit kan vir hom van groot waarde wees. Die doel van die beradingsmodel is om die man te fasiliteer om sy ware identiteit in Christus te ontdek. Deur die genade van die Here word geloofsvolwassenheid in die man ‘n waarheid. Daardeur vind transendering ten opsigte van ‘n “bevraagde identiteit” na ‘n “identiteit van betekenis en hoop” plaas.
Deur die werking van die Heilige Gees word die man op die vervulling van God se heilsbeloftes vir die nood waarin verkeer verseker. Die doel van hierdie
beradingsmodel vir die praktiese teologie, is ‘n geloofsvolwasse man met ‘n nuwe toekomsverhaal. / A practical theological problem was identified in the ministry: a husband whose wife undergoes a mastectomy does not receive pastoral care. This problem was investigated through a qualitative research study. The research objective was answered by doing research and a literature study. This scientific research enriches the practical theology in an unique way so that the pastoral counsellor is supported and can be more competent.
Breast cancer is a life-threatening disease that no husband is prepared for. The wife loses an intimate part of her body and needs to be supported by her husband. He starts to question his own manhood (identity). This loss is also a traumatic experiences for him. He is overwhelmed by his emotions and can fall into despair if he does not have the ability to process the problem.
We live in the post-modern era. This has lead to the development of the Post-foundational practical theological approach. The researcher therefore decided to follow this approach in his study. This help to determine the influence of the disruption and uncertainties in the life of the man through a discourse between the practical theology, medical- and human science from a transversal perspective. Evident questions were raised for which the counsellor needs to distinguish himself with knowledge about the various pastoral approaches and techniques, appropriate knowledge of the Bible, medical- and human science.
The circumstances in which the man finds himself raise questions about the meaning of his spirituality. Spirituality can be of great help for the husband. The aim of this counseling model is to facilitate the husband through the narrative approach to find the meaning of his true identity in Christ. Through the grace of God the husband becomes spiritually mature. The dependence on God through a process of transcendence changes the ‘question identity’ to an ‘identity of value and hope’. Through the work of Holy Spirit the husband is reassured of the fulfillment of the promises of salvation by God. The aim of this counseling model for the practical theology is a spiritually matured husband with a new future story. / Practical Theology / D. Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/13303
Date03 April 2014
CreatorsBarnard, Hendrik Johannes Jacobus
ContributorsDe la Porte, Andre Eugene
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (280 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds