Return to search

The divine presence in preaching : a homiletical analysis of contemporary Korean sermons

Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The presence of God in preaching is one of the most important Reformed homiletical themes.
However, contemporary homiletics and preaching ministry do not pay due attention to this
theme. More specifically speaking, contemporary Korean preaching also asks for a more
comprehensive homiletical foundation for the homiletically appropriate witness of the divine
presence in preaching. Based upon Dingeman's practical theological methodology, this study
thus aims to describe and examine the practical realities of the witness of the divine presence
in contemporary Korean preaching, and to make further some comprehensive normative and
strategic suggestions on this homiletical theme.
In chapter 1, in order to prepare to analyze and explain the practical reality of the witness of
the divine presence in Korean preaching, we constructed an appropriate sermon analysis frame
that consists of the following three components: analysis norms (God, the preacher, the
Scriptures, and the audience), analysis targets (the five representative Korean preachers and
their sermons - Yune-Sun Park, Yong-Gi Cho, Sun-Hee Kwak, Han-Hum Oak, and Dong-Won
Lee), and analysis variables (the religio-sociological background of the Korean corporate
personality in relation to the four indigenous Korean religions - Shamanism, Taoism,
Buddhism, and Neo-Confucianism).
Based upon this analytical frame, from chapter two till six, this study analyzed in detail five
sermons of representative Korean preachers with the guidance of the analytical questions:
Yune-Sun Park (ch. 2), Yong-Gi Cho (ch. 3), Sun-Hee Kwak (ch. 4), Han-Hum Oak (ch. 5),
and Dong-Won Lee (ch. 6), and observed several homiletical aspects of the witness of the
divine presence in contemporary Korean preaching. Through this detailed analysis of the five
representative Korean preachers' sermons, we noted the fact that God-images implemented by
the preacher cannot help being confined by the specific pastoral interests or theological
emphasis that the preacher has in mind, as raised from the existential experience of the
preacher, the theological emphasis, or pastoral context. However, without an appropriate
consideration of the four components of preaching, the witness of the divine presence cannot
achieve the desirable sermonic results.
With this homiletical necessity in mind, we discussed the normative foundation of the witness
of the divine presence in relation to the four components of preaching: God (ch. 8), the
Scriptures (ch. 9), the preacher (ch. 10), and the audience (ch. 11). After establishing a
normative understanding of how each component is to be involved in the witness of the divine
presence, we have also made several strategic suggestions in relation to Korean preaching. In chapter 8, based upon the pneumatological dimension of preaching, we confirmed that the
witness of the divine presence should be rendered in a linguistic and ecclesial frame, and
suggested that God-images should be used based upon Christian narrative that brings about a
linguistic and ecclesial collision between the identity narrative of the Christian community
and the individual's narrative in preaching.
In chapter 9, in connection with the question of how the voice of the Bible can be involved in
the witness of the divine presence, we discussed the sacramental character of the Bible to
mediate the divine presence to the Christian reader, and suggested that the reading of the Bible
should make the transformative encounter with God happen to the reader.
In chapter 10, we examined the question of how the voice of the preacher can be
harmoniously involved in the witness of the divine presence, and paid attention to the three
factors which the preacher is aware of in preaching: God (spirituality), the audience (integrity),
and self (subjectivity and conviction).
In chapter 11, we tackled the question of how the audience can be involved in the witness of
the divine presence. Here we firstly defined the audience in relation to the other three
components of preaching: in relation to God (theological, pneumatological, and eschatological
being), to the Bible (hermeneutical being), and the preacher (communicative being). In
addition to these definitions, we also defined the audience according to the reception axis of
the Word: as an individual being (human heart and paradigmatic imagination), ecclesial and
communal being (the divine presence through the pastoral ministry), and as one who is
engaged in the world (socio-political responsibility to reflect the divine presence to the world).
Based upon these definitions, we further suggested an appropriate communicative strategy for
the witness of the divine presence, which consists of the image of God who is present in
suffering, the communicative frame of the poor in spirit, and the four linguistic dimensions of
confessional, evocative, hermeneutic, and imaginative witness.
Through these normative and strategic suggestions, we confirmed and suggested that the
witness of the divine presence should involve comprehensively all four components of
preaching: God, the Scripture, the preacher, and the audience so as to sound like a sermonic
symphony in which all four voices harmoniously take part in the witness of the divine
presence, while retaining their own homiletical value. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die teenwoordigheid van God in die prediking is 'n belangrike Refonnatoriese tema.
Hedendaagse homiletiek skenk egter nie genoeg aandag daaraan nie. Veral eietydse Koreaanse
prediking kort 'n meer omvangryke homiletiese basis vir hierdie aangeleentheid. Hierdie
studie is gebaseer op Dingeman se praktiese teologiese metodologie en dit beoog om die
praktiese realiteite van die prediking van die goddelike teenwoordigheid in Koreaanse
prediking te ondersoek en te beskryf en om verdere omvattende nonnatiewe en strategiese
voorstelle ten opsigte van hierdie homiletiese tema te maak.
In hoofstuk 1 ontwerp ons 'n toepaslike raamwerk vir preekanalise wat bestaan uit die
volgende drie komponente: nonne vir analise (God, die prediker, die Skrif en die gehoor);
teikens vir analise (vyf verteenwoordigende Koreaanse predikers en hulle preke - Yune-Sun
Park, Yong-Gi Cho, Sun-Hee Kwak, Han-Hum Oak en Dong-Won Lee); en die analitiese
veranderlikes (die godsdienstig-sosiologiese agtergrond van die Koreaanse samelewing met
betrekking tot die vier inheemse Koreaanse godsdienste (Shamanisme, Taoisme, Buddhisme
en Neo-Confucianisme).
Gebaseer op hierdie analitiese raamwerk, analiseer hierdie studie vanaf Hoofstuk 2 tot 6 in
besonderhede vyf preke van verteenwoordigende predikers na gelang van bepaalde analitiese
vrae: Yune-Sun Park (Hf. 2), Yong-Gi Cho (Hf. 3), Sun-Hee Kwak (Hf. 4), Han-Hum Oak (Hf.
5) en Dong-Won Lee (Hf. 6), en let ons op sekere homiletiese aspekte van die getuienis van
die goddelike teenwoordigheid in Koreaanse prediking. Deur middel van hierdie gedetaileerde
analise merk ons dat die voorstellings van God soos getuig deur hierdie predikers beinvloed
word deur spesifieke pastorale belange en teologiese beklemtoninge van die prediker self of
deur die pastorale konteks.
In die daaropvolgende hoofstukke bespreek ons die nonnatiewe onderbou vir die getuienis
van die goddelike teenwoordigheid: God (Hf. 8), die Skrif (Hf. 9), die prediker (Hf. 10), en
die gehoor (Hf. 11). Nadat die rol van elkeen van hierdie komponente bespreek is, maak ons
strategiese voorstelle i.v.m Koreaanse prediking.
In Hf. 8, gebaseer op die pneumatologiese dimensie van prediking, bevestig ons dat die
getuienis van die goddelike teenwoordigheid plaasvind in 'n linguistiese en ekklesiologiese
raamwerk, en suggereer ons dat voorstellings van God voortspruit uit die Christelike narratief.
In Hf. 9 bespreek ons hoe die stem van die Bybel betrokke kan wees in die getuienis van die
goddelike teenwoordigheid, Ons wys veral op die sakramentele karakter van die Bybel as
bemiddelaar tussen die goddelike teenwoordigheid en die Christelike leser. In Hf. 10 gaan ons in op die vraag hoe die stem van die prediker betrokke kan wees in die
getuienis van die goddelike teenwoordigheid en gee ons aandag aan drie aspekte waarvan die
prediker bewus moet wees: die relasie tot God (spiritualiteit), die gehoor (integriteit), en die
self (subjektiwiteit en oortuiging).
In Hf. 11 bespreek ons die vraag hoe die gehoor (gemeente) betrokke kan wees in die
getuienis van die goddelike aanwesigheid. Eers beskou ons die gehoor in sy betrokkenheid by
die ander drie komponente: sy verhouding tot God (teologiese, pneumatologiese en
eskatologiese wese), tot die Bybel (hermeneutiese komponent) en tot die prediker
(kommunikatiewe komponent). Ter aanvulling van hierdie beskouinge definieer ons die
gehoor as die ontvanger van die Woord, en weI as: 'n individuele wese (mens like hart en
paradigmatiese verbeelding), kerklike en gemeentelike wese (die goddelike teenwoordigheid
d.m.v. die pastorale bediening), en as mense wat betrokke is by die wereld (wat sosio-politieke
verantwoordelikheid het om die goddelike teenwoordigheid in die wereld weer te gee).
Gebaseer op hierdie definisies het ons 'n toepaslike kommunikatiewe strategie vir die
getuienis van die goddelike teenwoordigheid voorgestel, bestaande uit 'n voorstelling van God
wat teenwoordig is by lyding, die kommunikatiewe raamwerk van die armes in gees, en die
vier linguistiese dimensies van die belydende, evokatiewe, hermeneutiese en verbeeldingryke
getuienis.
Met hierdie normatiewe en strategiese voorstelle bevestig ons dat die getuienis van die
goddelike teenwoordigheid al vier die komponente van prediking behoort in te sluit: God, die
Skrif, die prediker en die gehoor, ten einde 'n homiletiese simfonie te orkestreer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53103
Date12 1900
CreatorsLee, Seung-Jin
ContributorsCilliers, Johan, Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format293, xxxvi pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds