Return to search

Evaluation of the implementation of the nutritional supplementation programmes for pregnant women within the Cape Town Metropolitan Area

Thesis (MNutrition )ITE))--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Introduction:
The primary objective was to determine whether pregnant women visiting primary
health care clinics (PHCs) were aware of the nutritional supplementation
programmes: Nutrition Supplementation Programme (NSP) food, folate-, iron- and
vitamin A supplementation. The secondary objective was to determine whether
pregnant women qualified for the NSP food-, folate- and iron supplementation. The
third objective was to determine whether those who qualified received the
prescribed NSP food-, folate-, and iron supplementation and whether they were
compliant with these interventions.
Design:
A cross-sectional descriptive study was conducted at all PHCs hosting basic
antenatal clinics in the Cape Town Metropolitan Area of the Western Cape
Province, South Africa.
Method:
One hundred and fourteen pregnant women who met the inclusion criteria were
included in the study using a non-random quota sampling strategy. Pregnant
women were interviewed using a validated questionnaire. The mid upper arm
circumference (MUAC) was measured and the symphysis-fundus (SF)
measurement was obtained from the medical files to determine whether
participants met the entry criteria for the NSP. Written informed consent was
obtained from participants.
Results:
Fifty per cent of participants were between 12 and 24 weeks of gestation. Most of
them (68%) had an MUAC of between 24,7 cm and 34,4 cm. Fifty (44%) of the
participants had a sufficient SF measurement. Twenty-one (18%) of the
participants indicated that they were aware of the vitamin A Programme, 56 (49%)
were aware of the NSP food-supplementation and 79 (70%) knew about the folicand
iron supplementation that pregnant women should receive from the clinic. Six
(5%) participants qualified for the NSP with an MUAC of below 23 cm. Only one
(17%) participant was registered with the NSP and received the food-supplementation. Seventy (61%) of the participants indicated that they received
and used the iron- and folic supplements, of which 30 (43%) did not know why
they needed to take these supplements.
Conclusion:
Folate- and iron supplementation appears to be reasonably successfully
implemented in the Cape Town Metropolitan Area among pregnant women visiting
PHCs. The NSP food-supplementation, however, appears to be unsuccessfully
implemented and needs further attention. Resources could be appointed to inform
pregnant women about the reasons for and importance of taking these
supplements. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding:
Die hoofdoelstelling was om te bepaal of swanger vroue wat primêre
gesondheidsorgklinieke (PGK’s) bywoon, bewus was van die voeding
supplementasie programme: Voedsel Supplementasie Program (VSP) –
voedselaanvulling, folaat-, yster- en vitamien A supplementasie. Die tweede
doelstelling was om te bepaal of hierdie swanger vroue in aanmerking kom vir die
VSP– voedselaanvulling, folaat- en yster supplementasie. Die derde doelstelling
was om te bepaal of hierdie swanger vroue die voorgeskrewe VSP –
voedselaanvulling, folaat- en yster supplementasie ontvang het en hierdie
intervensies nagevolg het.
Ontwerp:
ʼn Deursnit beskrywende studie is gedoen en data is ingesamel van al die PGK’s
wat voorgeboortelike klinieke huisves in die Kaapstadse metropolitaanse gebied,
in die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika.
Metode:
Honderd en veertien swanger vroue wat aan die insluitingskriteria voldoen het, is
volgens ʼn nie-ewekansige kwotastrategie uitgesoek om aan die studie deel te
neem. Onderhoude is volgens ʼn bevestigde vraelys met swanger vroue gevoer.
Die omtrek van die middelboarm is geneem en die symphysis-fundus-meting is
van die mediese lêers verkry om te bepaal of deelnemers aan die
insluitingskriteria vir die VSP voldoen. Deelnemers het ʼn vrywaringsvorm geteken
voordat hulle aan die studie begin deelneem het.
Resultate:
Vyftig persent van die swanger vroue het ʼn gestasie-ouderdom van tussen 12 en
24 weke gehad. Die omtrek van die meeste vroue (68%) se middelboarm was
tussen 24,7 cm en 34,4 cm. Vyftig (44%) van die vroue se symphysis-fundusmeting
was voldoende. Een en twintig (18%) van die deelnemers het aangedui dat
hulle van die Vitamien A-program bewus was, 56 (49%) was van die VSPvoedselaanvulling
bewus en 79 (70%) van die deelnemers was bewus van die
folaat- en yster supplementasie wat swanger vroue van die kliniek behoort te ontvang. Ses (5%) deelnemers, met ʼn middelboarm-omtrek van minder as 23 cm,
het vir die VSP in aanmerking gekom. Slegs een (17%) deelnemer was
geregistreer en het die voedselaanvulling ontvang. Sewentig (61%) van die
deelnemers het aangedui dat hul wel yster- en folaat supplementasie ontvang en
gebruik, waarvan 30 (43%) nie geweet het waarom hulle dié supplemente neem
nie.
Gevolgtrekking:
Dit wil voorkom asof folaat- en yster supplementasie vir swanger vroue wat PGK’s
in die Kaapstadse metropolitaanse gebied besoek, redelik suksesvol toegepas
word. Daarteenoor word die VSP – voedselaanvulling onsuksesvol uitgevoer en
behoort dit verdere aandag te geniet. Hulpbronne kan aangewys word om
swanger vroue beter in te lig oor die doel en belangrikheid daarvan om hierdie
supplemente te neem.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71851
Date12 1900
CreatorsGrundlingh, Heila
ContributorsHerselman, M. G., Iversen, P-O., Scholtz, W., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Human Nutrition.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format103 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds