Return to search

Qualitative reflections on teenage motherhood experiences

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University 2005 / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the current study was to undertake a phenomenological
investigation on teenage motherhood and to learn how this experience forms
part of the teenage mother's life. Using the snowball sampling method, five
women aged between 26 and 35 years were selected to participate in the
study. All the five women became mothers during their teenage years. Indepth
interviews were conducted in Northern Sotho and Tshivenda depending
on the language preference and fluency of the participant. The interviews
were audio-taped, and later transcribed and translated.
A phenomenological method of analysis was used to transform the original
data into natural meaning units (NMUs) which were further interrogated so as
to distil central sociological themes that were associated with the experience
of teenage motherhood. Apart from the finding that the participants got
pregnant when they were aged between 16 and 18, five sociological themes
associated with teenage motherhood were identified. These are:
• Lack of knowledge about sexual relationships contributes to teenage
pregnancy and motherhood.
• Early childbearing has a negative impact on the teenage mother's
social relationships.
• Teenage mothers tend to experience emotional problems after delivery
of their babies.
• Teenage motherhood has a long term disruptive effect on the teenage
mother's educational and occupational opportunities.
• Teenage motherhood leads to significant lifestyle changes for those
who have been through the experience. In view of the above themes, sexual education both at school and at home, is
suggested here as a more viable option to help minimise the risk of teenage
motherhood in society. Whilst other options like abortion and the newly
introduced child support grant are also available to the teenage mother, these
are not considered favourable. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die huidige studie was om 'n fenomenologiese ondersoek oor
tienermoederskap te doen en uit te vind hoe hierdie belewenis deel uitmaak
van die tienermoeder se bestaan. Deur die sneeubaltoetsingsmetode is vyf
vroue tussen die ouderdomme van 26 en 35 jaar gekies om deel te neem aan
die studie. AI vyf vroue het tydens hulle tienerjare moeders geword. Diepteonderhoude
is in Noord-Sotho en Venda gevoer, afhangende van die
taalvoorkeur en -vlotheid van die deelnemer. Klankopnames is van die
onderhoude gemaak wat later getranskribeer en vertaal is.
'n Fenomenologiese analisemetode is gebruik om die oorspronklike data na
natuurlike betekeniseenhede (NMUs - natural meaning units) te herlei wat
verder ondersoek is om sentrale sosiologiese temas geassosieer met die
belewing van tienermoederskap te identifiseer. Behalwe vir die bevinding dat
die deelnemers swanger geraak het toe hulle tussen die ouderdom van 16 en
18 jaar was, is vyf sosiologiese temas geassosieer met tienermoederskap
geïdentifiseer. Hierdie temas is:
• 'n Gebrek aan kennis oor seksuele verhoudings dra by tot die
voorkoms van tienerswangerskappe en -moederskap.
• Vroeë kinderbaring het 'n negatiewe impak op die tienermoeder se
sosiale verhoudings.
• Tienermoeders is geneig daartoe om emosionele probleme te
ondervind na die geboortes van hulle babas.
• Tienermoederskap het 'n langtermyn ontwrigtende effek op die
tienermoeder se opvoedings- en werksgeleenthede.
• Tienermoederskap lei tot betekenisvolle veranderinge in lewenstyl vir
diegene wat die ondervinding deurgemaak het. Met inagneming van bogenoemde temas word hier voorgestel dat seksuele
opvoeding beide op skool en by die huis 'n meer lewensvatbare opsie is om
die risiko van tienermoederskap in die samelewing te verminder. Alhoewel
ander opsies soos aborsies en die nuutingestelde toekennings van
kinderonderhoud ook vir die tienermoeder beskikbaar is, word hierdie opsies
nie as bevorderlik beskou nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50433
Date04 1900
CreatorsSodi, Edzisani Egnes
ContributorsKritzinger, Andrienetta, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences . Dept. of Sociology and Social Anthropology .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatx, 139 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0121 seconds