Return to search

Aspects of parenting styles and the expressed fears of a selected group of pre-school children

Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The main aim of the present study was to explore the nature of pre-school parenting in
a low to average socio-economic target suburb in the Goodwood Municipal area.
Specific attention was given to the main parenting styles (authoritative, authoritarian or
permissive) utilized by the sample of parents of pre-school children included in this
research. Attention was also given to 11 specific parenting dimensions included in the
parenting styles and to the levels of psychological control utilized by the sample parents
included. The relationship between parenting and certain biographical variables, such
as culture and gender of the child, as well as with the specific developmental outcome
of expressed fears in their pre-school children was also investigated. Data on the
expressed fears, with regard to number, as reported by the pre-school children, was
obtained in a related study (Keller, in press).
Participants in the current study (N=91) included the fathers (n=43) and mothers (n=48)
of the pre-school children (N=50) utilized in the related study (Keller, in press).
Measures included a Biographical Questionnaire, the Parenting Styles & Dimensions
Questionnaire (PSD) and the Psychological Control Scale.
The study revealed that the majority of pre-school parents in this low to average socioeconomic
status area predominantly utilized an authoritative parenting style,
complemented by high levels of responsiveness, warmth and support, and low levels of
psychological control. Further exploration revealed that psychological controlling
parenting style characteristic of parents in this target area, reflects non-reasoning or
punitive parenting in both fathers and mothers, while highly responsive mothers exhibit
low levels of psychological control.
Consistent with previous South African research, similarities in parenting outweighed
the differences (Gerdes, Coetzee & Cronjé, 1996). Firstly, the study revealed a
significant positive correlation between paternal and maternal parenting. Secondly, the
study revealed that no statistically significant cross-cultural differences exist between
parenting utilized by the white and coloured pre-school parents included in this
research. Furthermore, besides mothers reporting higher democratic participation in parenting with the pre-school girls than boys, no other cross-gender differences exist
between paternal and maternal parenting style, the included dimensions and
psychological control.
Contrary to previous research linking permissive parenting to internalizing behaviour in
pre-school children (Hart et al., 1995), a positive relationship was found between
maternal authoritative parenting style and the amount of expressed fears (r=O.35;
p<O.05) in pre-school children. To validate these findings, it is necessary to measure
other internalizing behaviours in pre-school children as well. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoelwit van die huidige studie was om ondersoek in te stel na die aard van
ouerskap in "n lae tot middel sosio-ekonomiese teiken-area in die Goodwood
Munisipale gebied. Spesifieke aandag is geskenk aan die tipe ouerskapstyl
(outoritatief, outoritêr of permissief) wat die meeste benut word deur die steekproef
ouers van voorskoolse kinders. Aandag is ook geskenk aan 11 spesifieke ouerskapdimensies
wat deur die bogenoemde ouerskapstyle omvat word en ook aan die vlakke
van psigologiese beheer wat kenmerkend is van ouerskap deur die steekproef ouers
ingesluit in die studie. Die verhouding tussen ouerskap en die biografiese veranderlikes
soos kultuur en geslag van die kind en ook die spesifieke ontwikkelingsuitkoms van
gerapporteerde vrese deur die voorskoolse kinders van die steekproef ouers, is ook
ondersoek. Data van toepassing op die aantal gerapporteerde vrese van die
voorskoolse kinders is ingesamel tydens 'n verwante studie (Keller, in druk).
Deelnemers aan die huidige studie (N=91) het die vaders (n=43) en moeders (n=48)
van die voorskoolse kinders (N=50) wat in die verwante studie geselekteer is, ingesluit
(Keller, in druk). Meetinstrumente wat aangewend is tydens data-insameling in die
huidige studie het 'n Biografiese vraelys, die Parenting Styles & Dimensions
Questionnaire (PSD) en die Psychological Control Scale ingesluit.
Die studie het bevind dat die meerderheid voorskoolse ouers in hierdie lae - tot middel
klas sosio-ekonomiese area oorwegend 'n outoritatiewe ouerskapstyl benut, wat
aangevul word deur hoë vlakke van responsiwiteit, warmte en ondersteuning, en lae
vlakke van psigologiese beheer. Verdere ondersoek het aan die lig gebring dat
psigologiese beheer deur ouers in hierdie teikenarea gekenmerk word deur nieredenerende
of strawwende ouerskap in beide vaders en moeders, terwyl hoogresponsiewe
moeders lae vlakke van psigologiese beheer toon.
In ooreenstemming met vorige Suid-Afrikaanse navorsing, het ooreenkomste in
ouerskap ook in hierdie studie verskille oortref (Gerdes, Coetzee & Cronjé, 1996).
Eerstens het die studie' n positiewe korrelasie tussen paterna Ie en maternale ouerskap uitgelig. Tweedens het die studie aan die lig gebring dat daar nie beduidende kruiskulturele
verskille tussen ouerskap van die steekproef blanke en gekleurde ouers
bestaan nie. Behalwe vir moeders wat meer demokratiese deelname rapporteer tydens
ouerskap van die voorskoolse dogters as seuns, is geen ander geslagsverskille ten
opsigte van hantering van voorskoolse seuns en dogters gemeld tussen maternale en
paterna Ie ouerskapstyl, die ingeslote dimensies en psigologiese beheer nie.
In teenstelling met vorige navorsing wat permissiewe ouerskap verbind aan
internaliserende gedrag in voorskoolse kinders (Hart et al., 1995), het die huidige studie
'n -positiewe verhouding gevind tussen maternale demokratiese ouerskapstyl en die
aantal vrese gerapporteer deur die voorskoolse kinders (r=O.35; p<O.05). Verdere
navorsing wat ook ander internaliserende gedrag in voorskoolse kinders meet, is nodig
om hierdie bevindinge te valideer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51622
Date12 1900
CreatorsPretorius, Nicolette
ContributorsLoxton, H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format46 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds