Return to search

Inligtingswaarde van dividende

Die studie ondersoek die inligtingswaarde van dividende as 'n moontlike verldaring van
die waargenome aandeleprysreaksie op dividendaankondigings. Twee algemene hipoteses
is getoets, naamlik dat 'n betekenisvolle verandering in 'n maatskappy se dividendbeleid
inligting oor daardie maatskappy se toekomstige verdienste per aandeel bevat, en
tweedens dat hierdie inligting in die reaksie van aandelepryse na die aankondiging van
die verandering gereflekteer word.
Die belangrikste bevindinge is soos volg:
• Die inligting vervat in huidige dividendaankondigings kan nie deur beleggers
gebruik word om die volgende jaar se verdienste per aandeel van 'n maatskappy
te voorspel nie.
Die aandeleprysreaksie op positiewe, negatiewe en neutrale nuus is statisties
beduidend, maar vind hoofsaaklik in dieselfde rigting plaas. Beleggers sou dus nie
die inligting vervat in dividendaankondigings kan gebruik om bogemiddelde
opbrengskoerse te genereer nie.
• Die inligtingswaarde van dividende is dus 'n onwaarskynlike verldaring van die
invloed van 'n maatskappy se dividendbeleid op die waarde van sy gewone
aandele. / This research investigates the information content of dividends as a possible explanation
for the observed share price reaction to dividend announcements. Two hypotheses were
tested, namely that a significant change in a company's dividend policy contains
information on that company's future earnings per share, and secondly, that this
information is reflected in the share price reaction after the announcement of the change.
The most important findings are as follows:
• Investors cannot use the information contained in current dividend
announcements to predict a company's earnings per share for the next year.
• Share price reactions to positive, negative and neutral news are statistically
significant, but will be in the same direction. Hence investors cannot use this
information to generate above-normal returns.
The information content of dividends is therefore an unlikely explanation of the
influence a company's dividend policy has on the value of its ordinary shares. / Business Management / MCom (Sakebestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15666
Date11 1900
CreatorsNortjé, André
ContributorsDu Toit, G. S. (Gawie S.), Begemann, Egbert, 1942-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 volume (various pagings)

Page generated in 0.0126 seconds