Return to search

Does the sales-to-price ratio possess more explanatory power in determining percentage share returns for JSE data compared to previously assessed variables?

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: A number of financial variables have received extensive attention from those analysts
determined to obtain that significant set of variables that improve their forecasts of expected
returns. Barbee. Mukherji and Raines (1996: 56-60) suggested that the focus shift to the
sales-to-price (S/P) ratio. Their findings indicated that the S/P ratio exhibited greater
explanatory power in assessing share returns on Standard and Poars (S&P) American data
compared to those variables already in the spot light.
This study focuses on a seventeen-year period extending from 1985 to 2002, and includes a
sample of industrial sector JSE-listed companies. The set of variables assessed are referred to
as the "explanatory variables" and include the following:
• Debt-to-equity (D/E) ratio,
• Book-to-market value (B/M) ratio,
• Market value of equity (MVE) variable; and
• Sales-to-price (S/P) ratio.
Correlation tests and regression analyses on permutations of these explanatory variables
against percentage share return data revealed the MVE variable to possess the dominant
relationship with percentage share returns. All models were shown (through inference) to
exhibit some validity, with the exception of that model which excluded the MVE variable as
an independent variable. The coefficient of the B/M ratio becomes significant when combined
with the MVE variable in a regression analysis, accounting for most of the explanatory power
of the model.
Results from this study were compared with those in Barbee, et al., (1996), Fricker (1996)
and Mouton (1998). The comparison revealed that Barbee, et al., (1996) is the only study (of
the authors considered) with sufficient evidence to infer significance in the S/P ratio as a
more powerful explanatory variable for determining share returns.
This study has therefore shown no support for the S/P ratio as an explanatory power in
determining percentage share returns, based on JSE data. The MVE variable was instead
shown to have the greatest explanatory power, specifically when combined with the BlM
ratio. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Aantal finansiele veranderlikes het aansienlike aandag van die analiste gekry ten einde 'n
betekenisvolle stel van veranderlikes daar te stel wat help om hul vooruitskattings van
opbrengste te verbeter. Barbee, Mukherji and Raines (1996: 56-60) het voorgestel dat die
fokus verskuif na die verkope tot prys (S/P) verhouding. Hul het bevind dat die S/P
verhouding groter verduidelikingsvermoe het by die beoordeling van aandeel opbrengste op
Standard en Poors (S&P) se Amerikaanse data as daardie veranderlikes wat reeds onder die
soeklig was.
Die studie fokus op 'n sewentienjaar-periode van 1985 tot 2002, en dek 'n monster van
genoteerde industriele aandele op die Johannesburg se Effektebeurs. Hierdie stel
veranderlikes word na verwys as die "verduidelikende veranderlikes" en sluit in:
• Skuld tot aandeelhouersfondse (D/E) verhoudings,
• Boek tot markwaarde (B/M) verhouding,
• Markwaarde van aandeelhouersbelang (MVE) veranderlike, en
• Verkope tot prys (S/P) verhouding.
Korrelasietoetse en regressie-analises op permutasies van hierdie verduidelikende
veranderlikes teenoor persentasie aandeel opbrengste het aangetoon dat die MVE die
dominante veranderlike met die persentasie aandeel opbrengste getoon het. Alle modelle
(deur gevolgtrekking) het 'n mate van betekenisvolheid openbaar, behalwe die model wat die
MVE veranderlike as onafhanklike veranderlike uitgesluit het. Die koeffisient van die B/M
verhouding het betekenisvol geword toe dit met die MVE-veranderlike in 'n regressie-analise

gekombineer is, en wat dan die grootste gedeelte van die verduidelikingswaarde van die
model verklaar.
Die resultate van die studie is vergelyk met die van Barbee, et aI., (1996), Fricker (1996) en
Mouton (1998). Die vergelyking het aangedui dat Barbee, et al., (1996) die enigste studie is
(van die skrywers ondersoek) wat genoegsame getuienis verkry het om die belangrikheid van
die S/P verhouding as 'n sterk veranderlike vir die aandeel opbrengste te verklaar.
Hierdie studie kon dus geen ondersteuning vind dat die S/P verhouding as 'n verduidelikende
veranderlike by die vasstelling van persentasie-opbrengste op die JSE data gebruik kan word
nie. Daarenteen het die MVE-veranderlike die grootste voorspellingswaarde gehad, veral as
dit gekombineer is met die B/M verhouding.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49934
Date12 1900
CreatorsRussell, Palmira Farinha
ContributorsHamman, W. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format71 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0069 seconds