Return to search

Identifying and quantifying maintenance improvement opportunities in physcial asset management

Thesis (MEng)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Asset Management initiatives suffer many barriers in implementation which
hinder their influence and sustainability. One of these barriers is the lack of
buy-in from all levels in the organisation, due to a lack of understanding
of the perceived benefits of Asset Management. The relationship between
throughput and the maturity of Asset Management implementation is usually
felt throughout the organisation, but is difficult to prove or quantify. Furthermore, it is di cult to isolate the effects of maintenance using traditional
methods.
Organisational alignment in an Asset Management project is achieved by
aligning employees' views on what the deficient areas in the organisation
are, and managing their expectations in what the perceived benefit of a
good application of Asset Management would bring forth. However, the lack
of a transparent method to convey the significance of critical areas in the
system, and a clear way to communicate these problems creates a barrier in
implementation. Without empirical evidence people rely on argumentative
opinions to uncover problems, which tends to create friction as opinions
from various factions may differ.
Typically, these initiatives are constrained by available resources, and the
allocation of resources to the correct areas is thus vital. In order for Asset
Management initiatives to be successful there first needs to be alignment in
execution through a clear understanding of which assets are critical, so that
resources can be allocated effectively.
In this study, this problem is thoroughly examined and solutions are sought
in literature. A method is sought which seeks to isolate the effects of the
maintenance function in an operation and uncover critical areas. A study is performed on methods which are typically used to create such understanding,
which are shown to have shortcomings that limit their applicability. Thus a
new methodology utilising simulation is created in order to overcome these
problems.
The methodology is validated through a case study, where it is shown that
the simulation, in the context of the methodology, is highly beneficial to
uncovering critical areas and achieving organisational alignment through
communication of results. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Fisiese bate bestuursinitiatiewe het verskeie tekortkominge in hulle implementering wat hulle invloed en volhoubaarheid verhinder. Een van hierdie
hindernisse is die tekort aan ondersteuning van alle vlakke in die organisasie,
wat as gevolg van 'n gebrek aan begrip van die voordele van bate bestuur
voorkom. Die verhouding tussen die volwassenheid van batebestuur en
produksie deurset word gewoonlik reg deur die organisasie gevoel, maar
hierdie verhouding is moeilik om te bewys of te kwantifiseer. Verder is dit
moeilik om met huidige methodes die gevolge van instandhouding te isoleer,
en dus deeglik te begryp.
Organisatoriese aanpassing by `n bate bestuursprojek word bereik deur
werknemers se siening te belyn oor wat die gebrekkige areas is, en om hulle
verwagtinge te bestuur oor die voordele wat `n goeie bate bestuursprojek
kan voortbring. Daar is `n gebrek aan metodes om in `n deursigtige wyse
die kritieke areas aan te dui en te komunikeer aan werknemers. Dit skep `n
hindernis in die uitvoer van projekte en, in die afwesigheid van empiriese
bewyse van probleme, is werknemers afhanklik van argumentatiewe menings
om probleme te ontbloot, en die menings van verskeie rolspelers kan verskil.
Enige inisiatiewe is tipies beperk deur die beskikbaarheid van hulpbronne
daarvoor, en `n effektiewe toedeling van beskikbare hulpbronne is dus noodsaaklik. Om `n suksesvolle batebestuursprojek uit te voer, moet daar eers `n
duidelike begrip en ooreenstemming wees oor wat die verskeie kritieke areas
is wat die meeste aandag verlang, sodat hulpbronne doeltreffend toegeken
kan word.
In die studie word hierdie probleem deeglik ondersoek deur oplossings na
te vors in die literatuur. `n Metode is gesoek wat daarop gemik is om die gevolge van instandhouding te isoleer in `n produksiestelsel en kritiese areas
te ontbloot. `n Studie is uitgevoer op metodes wat gewoonlik gebruik word
om sodanige analises uit te voer, en dit word gewys dat huidige metodes
terkortkominge het wat hulle toepaslikheid beperk. Dus is `n nuwe metode
geskep wat gebruik maak van simulasie om hierdie probleme te oorkom.
Die metode is gevalideer deur om `n gevallestudie uit te voer, waar dit bevestig
is dat die metode voordelig is om op `n deursigtige wyse kritiese areas te
ontbloot en om organisatoriese belyning te bewerkstellig deur effektiewe
kommunikasie van die resultate.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85699
Date12 1900
CreatorsVon Petersdorff, Hagen Alexander
ContributorsVlok, P. J., Schutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxxiii, 149 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds