Return to search

'n Volk in krisis : 'n holistiese benadering tot die Judese ballingskap / The crisis of a nation : a holistic approach towards the Judaean exile

As korrektief op die tradisionele opvatting dat geskiedenis
primer politieke geskiedenis is, word 'n holistiese benadering
tot die Ballingskaptydperk (586-538 v C) voorgestel om 'n meer
komprehensiewe beeld van die tyd te vorm. 'n Vierledige
ondersoek na die Judese volk se situasie in Juda, Babilonie en
Egipte word aan die hand van die politieke, die sosio-kulturele,
die godsdienstig-ideologiese en die literere dimensies gedoen.
Die dimensies word af sonderlik bespreek, en in die laaste
hoofstuk word 'n poging tot integrering gedoen.
Die krisis van die Judese volk kom in die volgende tot
uiting: polities was hulle aan Babilonie onderhorig, met 'n deel
van die bevolking wat Juda verlaat het. Sosio-kul tureel was
toestande in dele van Juda haglik, terwyl die ballinge in
Babilonie verskillende dimensies van lyding ervaar het. Tog het
sommige in Babilonie en Egipte ekonomies vooruitstrewend geword.
Godsdienstig-ideologies moes 'n interpretasie vir die politieke
ramp gesoek word, want die Sionsteologie kon dit nie verklaar
nie. Dit het gelei tot die opbloei van literere aktiwiteit wat
in die Ou Testament neerslag gevind het / Traditional scholarship tends to regard history as mainly of
political nature. This dissertation suggests a holistic approach
towards the history of the Judaean Exile (586-538 BC) . The
examination of the political, the socio-cultural, the religiousideological
and the literary dimensions are involved. Being
examined separately, an attempt is made to integrate the
dimensions in the last chapter.
The crisis of the Judaean people consists of the following:
politically the Babylonians were their overlords; some were
exiled from Judah. Socio-culturally parts of Judah experienced
disaster; in Babylonia the exiles encountered different
dimensions of suffering. However, some exiles in Babylonia and
Egypt became prosperous people. Religious-ideologically various
interpretations for the political disaster were offered, because
the Zion theology failed to explain it. This led to a
flourishing of literary activity which is reflected in the Old
Testament / Biblical and Ancient Studies / M. A. (Bybelkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17757
Date11 1900
CreatorsVan Schalkwyk, Helena Claudina
ContributorsScheffler, E. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (224 leaves)

Page generated in 0.0132 seconds