Return to search

An analysis of the perceptions of staff on performance appraisal : the case of the Department of Correctional Services

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The Department of Correctional Services (DCS) is security‐oriented environment with a
constitutional mandate to enforce offenders’ sentences by the court in a humane and safe
manner that leads to their rehabilitation.
Performance by employees especially in a security‐oriented environment is inevitably
important and therefore has to be properly managed. Performance appraisal is one area of
performance management that reinforces good performance.
This study is meant to achieve the following objectives:
To review literature regarding optimal performance appraisal processes in the DCS ;
To conduct an investigation into the perceptions of DCS employees on how
performance appraisal is done in the department ;
To develop recommendations on how to improve performance appraisal conduct in
the department.
A literature review is conducted to put into perspective an ideal performance appraisal.
Following this, qualitative and quantitative case study design methods were used to
investigate how performance appraisals are viewed. Research participants were randomly
sampled from Goodwood Prison, including Bellville Community Corrections. Their
perceptions of the current system were tested and they were also asked how they thought it
could be improved. Their input was collected by means of questionnaires. Collected data is
then analysed, conclusions drawn and recommendations made on how performance
appraisal could be improved.
This study afforded DCS members an opportunity to interact with the researcher, in terms of
representing their perceptions performance appraisal in the department. A major finding in
this study is that the majority (70%) of DCS employees were not happy with the way
appraisal is conducted in the department. Major causes of dissatisfaction included
favouritism or lack of fairness. This is followed by lack of training. Respondents placed
emphasis on the requirements for improvement in both of these areas. Based on the conducted research, the thesis offers the following recommendations to the
DCS, namely making spiritual care a major player in increasing fairness and in eliminating
favouritism which derails satisfactory performance appraisal in the department. Training is
suggested as another way that improve performance appraisal in the department.
In conclusion performance appraisal should be treated as important and given the attention
that it deserves by management. This will result in better performance by employees and
the department itself and is of utmost importance in a security‐oriented environment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) is sekuriteits‐en omgewingsgeörienteerd
met ‘n konstitisionele mandaat om vonnisse van oortreders wat deur die hof opgelê is op ‘n
veilige en menslike wyse toe te pas wat hul rehabilitasie tot gevolg hê. Produktiwiteit van
werknemers is veral noodsaaklik en belangrik in ‘n sekuriteitsge‐orienteerde omgewing en
moet dus gevolglik effektief bestuur word. Produktiwiteitsmeting is een fasset van
produktiwiteitsbestuur wat goeie prestasie en hoër produktiwiteit bevorder.
Die mikpunt van hierdie studie was om die volgende doelstellings te bereik:
Om ‘n oorsig van die akademiese literatuur aangaande die optimale
produktiwiteitsassesseringsprosesse in die DKD te bied ;
Om die menings van DKD werknemers oor die proses van produktiwiteitsassessering
in die DKD te ondersoek ; en
Om voorstelle te ontwikkel vir die verbetering van
produktiwiteitsassesseringspraktyke in die department.
‘n Oorsig van akademiese literatuur was gedoen om ‘n ideaal vir produktiwiteitsassessering
in perspektief te plaas. Vervolgens is kwalitatiewe en kwantitatiewe ondersoekinstrumente
toegepas in ‘n gevallestudie om die opvattings omtrent produktiwiteitsassessering te
ondersoek. Goodwood gevangenis, en Bellville Gemeenskapsgevangenis was die bronne vir
deelnemers aan die ondersoek . Hul opvattings oor die huidige struktuur was getoets, sowel
as hul menings oor hoe dit verbeter kan word. Hul bydrae was verkry deur middel van ‘n
vraelys. Die versamelde data was ge‐analiseer, afleidings is gemaak , menings was gevorm en
voorstellings is gemaak oor hoe produktiwiteitsassessering verbeter kan word.
Die ondersoek het ‘n geleentheid gebied vir interaksie tussen lede van die DKD en die
ondersoekbeampte in terme van verteenwoordiging van lede in hul menings oor
produktiwiteitsassessering in die department. ‘n Hoofstaande bevinding van die studie was
dat ‘n oorweldigende meerderheid van werknemers van die DKD ongelukkig was met die
wyse van produktiwiteitsassessering in die department. Hoofoorsake van ontevredenheid
was voortrekkery en ongelyke behandeling. Dit was gevolg deur ‘n gebrek aan opleiding.
Respondente het klem gelê op die vereistes vir verbetering in albei areas.
Hierdie tesis maak die volgende voorstellings, gebaseer op die ondersoek wat geloods is:
gee prioriteitsposisie aan geestelike sorg as ‘n groot faktor in die verhoging van gelyke
behandeling en die uitskakeling van voortekkery as ‘n duiwel wat bevredigende prestasie‐ en
produktiwiteitsassessering in die wiele ry binne die department. Opleiding was voorgestel as
nog ‘n wyse waarop produktiwiteitsassessering in die department verbeter kan word.
Ten laaste, produktiwiteitsassessering moet as belangrik behandel word en die
goedverdiende aandag van bestuur geniet. Dit sal verhoogde produktiwiteit/werksprestasie
by werknemers en die department self tot gevolg hê en is van uiterste belang in ‘n
sekuriteitsge‐orienteerde omgewing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6554
Date03 1900
CreatorsBinza, Malibongwe David
ContributorsRabie, Babette, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0025 seconds