Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Policy makers and development practitioners particularly in developing countries face
daunting challenges in formulating strategies to achieve sustained growth and improved
standards of living through productive engagement of the population in the economy
rather than through welfare transfers. Business activities are self-sustaining and
therefore have the potential to contribute greatly through the economic system to the
creation of sustainable employment and prosperity. Yet many developing countries are
faced with inadequate levels of business activity and business growth. Historical
approaches to stimulating and supporting business development have proved largely
cost ineffective and unequal to the challenge. The hypothesis that fundamental paradigm
shifts in the approach to business support are taking place internationally is tested in this
thesis. Key features of an evolving entrepreneurial approach to business support are
identified and described representing the defining elements of the new business
development support paradigm. Institutional implications of the approach in the context
of institutional development theory and current approaches to the stimulation of local
economic development at local community level are also discussed, as are key
implications of the new paradigm for local government. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beleidmakers en praktisyns in ontwikkelende lande staar uitdagings in die gesig wat
betref die handhawing van volgehoue ontwikkeling en die verbetering van
lewensstandaarde by wyse van werkgeleentheidskepping en produktiewe betrokkenheid
van die bevolking by die ekonomie eerder as deur sosiale welvaarts oordragte. Sake
bedrywe en 'n dinamiese sakesektor het die potensiaal om aansienlik by te dra tot
volhoubare ontwikkeling. Maar die meeste ontwikkelende lande ondervind
ontoereikende vlakke van sake aktiwiteit en van groei in die omvang van die sakesektor.
Benaderings tot die stimulering van uitbreiding van die sakesektor as grondslag vir
volgehoue werkskepping is in die verlede grootliks koste ondoeltreffend en die resultate
was ontoereikend. Die hipotese dat daar 'n fundamentele aanpassing van die paradigma
onderliggend aan benaderings tot stimulering van die sakesektor as deel van algehele
ontwikkelingsstrategie plaasvind word in die tesis getoets. Kern eienskappe van 'n nuwe
benadering word geidentifiseer en omskryf. Institusionele implikasies van die benadering
in die samehang van ontwikkelingsteorie en huidige benaderings tot plaaslike
ekonomiese ontwikkeling op plaaslike gemeenskapsvlak word ook bespreek, asook
kern implikasies van die nuwe paradigma vir plaaslike regering.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16250 |
Date | 12 1900 |
Creators | Ackron, Johan |
Contributors | Schwella, Erwin, University of Stellenbosch. Faculty of Arts. Dept. of Public Management and Planning. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | iv, 165 leaves |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0025 seconds