Return to search

Institutionalization of civil service systems for comparative analysis

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: The primary focus of this study is the civil service system as an organization and the
extent to which it is institutionalized within a specific society. Within the ambit of
organizational science the emphasis is on the concept of institutionalization, more
specifically the institutionalization of the civil service system. Several aspects pertain
to the field of Public Administration; these include the study of public organization
structures and processes, the formulation and execution of public policy and the
general administration and management of the public organization. Civil service
systems form an integral part of public administration. The civil service is viewed as
the focal point in this study as it represents a collective organization that incorporates
the different public organizations within the system. This study focuses on four
concepts identified by Bekke, Perry, & Toonen (1996) in their book Civil Service
Systems - In Comparative Perspective. These concepts act as indicators of
institutionalization within civil service organizations. The concepts are briefly
explained as: boundedness (the influence of the boundaries between civil service
system and society), exchange (the interaction that occurs externally between the
civil service and society, and internally within the system), routinization (the extent to
which the organizations within the system are rule and routine-bound) and
connectedness (the extent to which the different components of the system are
connected). Each of the indicators is developed within a theoretical framework that
supports scientific operationilization. With operationilization each of the indicators
are explored according to a set of questions. The answers to the questionnaires
developed for a specific indicator represents the extent to which the civil service is
institutionalized. The information supplied by all the different questionnaires provide
for the creation of a profile that indicates to the level of institutionalization of the civil
service system. This information can be utilized within a comparative analysis of civil
service systems. These questionnaires and the information they provide can also be
utilized in the identification of key concepts, they can improve understanding
concerning relationships among concepts and the underlying logic or dynamic of
different organizational relations within civil service organizations. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die primêre fokus van hierdie studie is die staatsdiensstelsel as 'n organisasie en die
mate waartoe dit geinstitusionaliseerd is binne 'n bepaalde samelewing. Die doel
van die studie behels die ontwikkeling van 'n navorsingsinstrument wat gebruik kan
word binne 'n vergelykende studie aangaande die institusionalisering van
staatsdienssteiseis. Verskeie akademiese dissiplines dra by tot die aard van
vergelykende studies. Die primêre fokus van hierdie studie omvat twee van hierdie
dissiplines, naamlik Publieke Administrasie en Organisasiekunde Wetenskap.
Verskeie aspekte hou verband met Publieke Administrasie as "n studieveld,
insluitend die bestudering van openbare organisasiestrukture en prosesse, die
formulering en die uitvoering van openbare beleid asook die algemene administrasie
en bestuur van "n openbare instelling. Staatsdiensstelsels vorm 'n integrale deel van
publieke administrasie. Hierdie studie fokus hoofsaaklik op die staatsdiens as "n
kollektiewe organisasie wat die verskillende openbare instellings inkorporeer en
verteenwoordig. Binne die strekking van die organisasiewetenskap is die klem op
die konsep institusionalisering en meer spesifiek die institusionalisering van die
staatsdiens. Die klem val veralop die vier konsepte wat deur Bekke, Perry &
Toonen (1996) in hulle boek Civil Service Systems - In Comparative Perspective
geidentifiseer is. Hierdie konsepte word gebruik as indikatore om die mate van
institusionalisering van die staatsdiens aan te dui. Die konsepte kan kortliks beskryf
word as begrensing (die invloed van instellingsgrense of afbakenings tussen die
staatsdienssisteem en die samelewing), uitruiling (die interaksie wat plaasvind tussen
die staatsdiens en die samelewing asook die interaksie binne die staatsdiens),
roetineering (die mate waartoe instellings binne die staatsdiens verbonde is tot reëls
en roetine) en verbondenheid (die mate waartoe die verskillende komponente van
die stelsel aan mekaar verbind is). Elkeen van hierdie komponente word omskryf
deur middel van "n teoretiese raamwerk wat die wetenskaplike operasionalisering
van elke komponent ondersteun. Met die operasionalisasie word die verskillende
konsepte toegepas binne "n bepaalde vraelys. Die antwoorde op die vrae bied 'n
aanduiding van die mate waartoe die instelling geinstitusionaliseerd is. Die inligting
wat verskaf word deur die verskillende vraelyste gee aanleiding tot die samestelling
van 'n profiel wat die vlak van institusionalisering binne "n bepaalde staatdiensstelsel aandui. Sulke profiele kan gebruik word binne 'n vergelykende studie van
verskillende staatsdienssteiseis. Die vraelys inligting kan ook gebruik word vir die
identifikasie van sleutel konstepte binne staatsdienssteiseis, asook die verklaring van
bepaalde verhoudings en onderliggende logika of dinamika tussen die verskillende
instellings binne die staatsdiens.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52891
Date03 1900
CreatorsVan Beek, Monique
ContributorsBurger, A. P. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format113 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0107 seconds