Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003 / ENGLISH ABSTRACT: Recent developments in legislation pertaining to local government in South
Africa depict performance management as a means to enable local
government managers to actively plan, manage and measure the
performance of the organisation. In order to ensure the implementation of
performance management, local governments are required to develop and
adopt an integrated performance managements system, which should consist
of seven elements, namely performance planning; a framework for
performance management; key performance indicators and targets; shared
responsibility for performance; performance monitoring and measurement;
performance review and reports; and performance improvement. However,
the successful implementation of the performance management system is
dependent on the availability of competent managers that possess the
necessary knowledge, skills and abilities to implement and manage the
performance management system. Performance management training is seen
as a fast and effective way to ensure the obtainment of competent managers
to implement the performance management. However, to ensure that training
programmes address the most critical needs in a cost-effective manner,
training should be preceded by a comprehensive training needs assessment.
This research aims to development a normative framework developed in this
research, describing several knowledge elements, skills and abilities
necessary for effective performance management, upon which a formal
training needs assessment for local government managers may be based.
Recommendations are also made pertaining to the development of
performance management training activities to ensure the development of
performance management capacity under local government managers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangse beleidsontwikkelinge rondom die bestuur van plaaslike owerhede in
Suid-Afrika beskryf prestasiebestuur as 'n wyse waardeur plaaslike owerheid
bestuurders die prestasie van die organisasie aktief kan beplan, bestuur en
meet. Om die implementering van prestasiebestuur te verseker word plaaslike
owerhede deur die wet verplig om 'n geïntegreerde prestasiebestuurstelsel te
ontwikkel en formeel aan te neem. So 'n stelsel sal uit sewe elemente
bestaan, naamlik prestasie beplanning; 'n raamwerk vir prestasiebestuur; kern
prestasie indikatore en mikpunte; gedeelde verantwoordelikheid vir prestasie;
prestasie monitering en meting; prestasie hersiening en rapportering; en
prestasie verbetering. Die suksesvolle implementering van 'n munisipale
prestasiebestuurstelsel is egter onderhewig aan die beskikbaarheid van
kundige personeel wat oor die nodige kennis, vaardighede en vermoëns
beskik om die stelsel te implementeer en bestuur. Prestasiebestuur opleiding
word beskou as 'n vinnige en effektiewe manier om bevoegde personeel te
bekom waardeur die implementering van prestasiebestuur verseker kan word.
Gegee die hoë koste verbonde aan opleiding programme, is dit wenslik dat
sulke intervensies vooraf gegaan word deur 'n omvattende opleiding behoefte
bepaling. Hierdie navorsing mik op die ontwikkeling van 'n normatiewe
raamwerk, saamgestel uit verskeie kennis elemente, vaardighede en
vermoëns noodsaaklik vir die implementering van 'n prestasiebestuurstelsel,
waarop 'n formele opleiding behoefte bepaling vir plaaslike owerhede
gebaseer kan word. Aanbevelings word ook gemaak vir die ontwikkeling van
prestasiebestuur opleiding intervensies waardeur prestasiebestuur kapasiteit
onder plaaslike owerheidsbestuurders bevorder kan word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53282 |
Date | 12 1900 |
Creators | Smit, Babette |
Contributors | Schwella, E., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 93 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0104 seconds