Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The study project was aimed to evaluate a questionnaire designed by AB
Reynolds and adapted by Mario Denton that is used to determine the funtionality
of an organisation. The object was to determine how reliable the instrument is
and if it was testing the necessary areas/processes.
As the purpose·ofmost instruments is to help management determine the current
position of an organisation , the management itself, the management of the
employees and the workplace, it was important to validate a questionnaire by
statistically analysing all the processes/factors used in the questionnaire as well
as the questions.
Although it was found that the twenty-one (21) organisational processes is used
in the questionnaire is of major importance to all organisations, the statistical
analyses reduced the processes to eight (8) namely:
1. Performance management, development, appraisal, reward and
recognition
2. Effective leadership
3. Vision and mission
4. Strategy and structure
5. Communication
6. Competitor analyses
7. Customer needs
8. Core competencies
The three hundred and fifty one (351) questions were also reduced to one
hundred and thirty four. The validated revised questionnaire can now be used to determine an
organisations health and is a two phased technique designed to assist
organisational effectiveness. It will give management a foundation to use in
strategic planning as it spells out the weaknesses and strengths of an
organisation and also indicate area/processes of concern that will need attention.
The revised questionnaire is therefore an information gathering instrument that
measures the employees perception of the organisation and focuses on all facets
of organisational functioning. It is a tool for continuous organisational
development and improvement and will help an organisation in correcting the
weaknesses identified.
The questionnaire is therefore a management tool. It can be highly effective and
can be used by all organisations to improve their competitiveness and ensure
their survival. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die projek was daarop gemik om 'n vraelys, opgestel deur AB Reynolds en
aangepas deur Mario Denton wat die funktionaliteit van 'n organisasie toets, te
evalueer. Die doelwit was om vas te stel hoe betroubaar die instrument is en of
dit die nodige areas/prosesse toets.
Aangesien die doel van die instrument is om bestuur te help om die huidige
possisie van organisasie, bestuur self, die bestuur van werknemers en die
werksplek te toets, is dit noodsaaklik om so 'n vraelys te valideer deur al die
prosesse/faktore in die vraelys, sowel as die vrae statisties te ontleed.
Alhoewel daar gevind is dat al die een en twintig (21) organisatoriese prosesse,
soos in die vraelys gebruik, van kardinale belang vir organisasies is ,het die
statistiese analise dit na die volgende agt (8) prosesse verminder:
1. Prestasie bestuur, ontwikkeling, beoordeling, vergoeding en erkenning
2. Effektiewe leierskap
3. Visie en missie
4. Strategie en struktuur
5. Kommunikasie
6. Analise van mededingers
7. Behoeftes van kliênte
8. Kern vaardighede
Die drie honderd een en vyftig (351) vrae is ook verminder na een honderd vier
en dertig vrae.
Die gevalideerde vraelys kan nou aangewend word om die gesondheid van 'n
organisasie te toets en is 'n tegniek wat uit twee fases bestaan wat behulpsaam kan wees om organisatoriese effektiwiteit te bevorder. Dit sal aan bestuur 'n
wegspringpunt verleen in strategiese beplanning aangesien dit die vermoëns en
gebreke van 'n organisasie uitwys, asook die swak areas/prosesse wat aandag
verg. Die gekorrigeerde vraelys is daarom 'n informasie insamelings instrument
wat werknemers se persepsie aangaande die organisasie meet en fokus op alle
fasette van organisatoriese funksionering. Dit is dus 'n instrument om
organisatoriese ontwikkeling en verbetering voortdurend toe te pas, en help 'n
organisasie om swakhede wat geidentifiseer is, reg te stel.
Die vraelys is dus 'n bestuursinstrument wat effektief deur alle organisasies
aangewend kan word om mededingend te word om sodoende hulle voortbestaan
te verseker.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52600 |
Date | 03 1900 |
Creators | Pelser, Casper Jan Hendrik |
Contributors | Denton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 175 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds