Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: RFID technology may be the most capable technology to address the track and trace
requirements within the Agri-food supply chain. RFID technology has become a prominent
research area in recent times, with multiple benefits being promised and envisaged. The list
of applications and deployments within the supply chain is numerous, with the ambassadors
of this technology promising increased supply chain effectiveness, inventory management
capabilities and enhanced information visibility.
Deregulations within the South African citrus industry created changes to the internal
structure of the industry, with the requirements of enhanced information visibility for
traceability becoming a high priority. Current information structures and initiatives are
providing the basic requirements for the changing business environment, with limitations to
real-time and visible information for improved decision-making and planning initiatives.
The purpose of this exploratory study was to identify the critical success factors for RFID
technology deployment in supply chains in general and to identify the critical success factors
relevant to the South African citrus industry. The study also researched the benefits and
challenges of deploying RFID technology within the South African citrus industry, relating to
citrus supply chain performance improvements of RFID adoption.
The research indicates that certain limitations and challenges pertinent to the citrus industry
exist, which would require industry level priority for successful implementation of RFID
technology within the South African citrus industry. This study provides the South African
citrus industry with a guideline to address the current non-collective management of
information, information systems and requirements and collaboration initiatives. The use of
this research should be of great assistance to the South African citrus industry role-players by
providing a strategic framework for addressing information improvement initiatives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: RFID tegnologie kan moontlik die mees bevoegde tegnologie wees om die naspeurbaarheid
vereistes van n Agri-voedsel voorsiening ketting aan te spreek. RFID tegnologie is huidiglik 'n
prominente navorsingsgebied, met beloofde meervoudige voordele. Die lys van aanwendings
en toepassings binne die voorsiening ketting is veelvoudig, met beloftes van die
ambassadeurs van die tegnologie, vir verbeterde voorsienings ketting doeltreffendheid,
inventaris bestuur en verhoogde inligtings sigbaarheid.
Deregulasie van die Suid Afrikaanse sitrus industrie het interne strukturuele veranderinge in
die industrie teweeg gebring, met prioriteit fokus vir verhoogde inligting sigbaarheid vir
naspeurbaarheid doeleindes. Huidige inligting strukture en initiatiewe verskaf die basiese
grondslag vir die deurlopende veranderende besigheids omgewing, met intyd en sigbaarheids
inligtings beperkinge, vir verbeterde besluitneming en beplanning initiatiewe.
Die doel van die ondersoekende studies was om die generiese kritieke sukses faktore van
RFID tegnologie implementering en die kritieke sukses faktore direk verwant tot die Suid
Afrikaanse sitrus industrie te identifiseer. Die studie het ook die voordele en uitdagings van
RFID implementering binne die Suid Afrikaanse sitrus industrie nagevors, spesifiek verwant
tot die prestasie verbeterings van RFID implementering in die sitrus voorsienings ketting.
Die navorsing dui aan dat sekere beperkinge en uitdagings spesifiek tot die sitrus industrie
bestaan wat industrie vlak prioriteit vereis, vir suksevolle implementasie van RFID tegnologie
binne die Suid Afrikaanse sitrus industrie. Die resultate van die studie verskaf die Suid
Afrikaanse sitrus industrie met 'n riglyn om die uitdagings van die huidige nie-kollektiewe
bestuur van inligting, inligting stelsels en vereistes en samewerkings initiatiewe aan te spreek.
Die gebruik van die navorsing behoort van groot waarde te wees vir die rolspelers van die
Suid Afrikaanse sitrus industrie, in die verskaffing van 'n strategiese raamwerk vir die
aanspreking van inligting verbeterings intiatiewe.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/887 |
Date | 03 1900 |
Creators | Nel, Andre |
Contributors | Butler, Martin, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0023 seconds