Return to search

The power of patriarchy : its manifestation in rape

Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1995. / Includes bibliography / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates womens' perceptions of social power, as
illustrated by their experiences of rape. In the first chapter
the principles of subjective feminist research are analyzed
against the background of feminist critique on so-called
objective science. This introduction also discusses the feminist
research methodology used in the study.
This is followed by an examination of mainstream political
science's conception of "power". How mainstream political
scientists conceptualise "power", how they define "the exercise
of power". Analyses of the feminist critique against the
mainstream conception of "power" are discussed.
The account of Foucault's ideas on "power" is, to some degree,
a link between mainstream political science's views and feminists
views.
An examination of patriarchy, the three main dichotomies present in our society that determine female/male relations and gendered sexuality follows. It is against the aforementioned background that the literature study moves into a practical research stage. The next chapter
analyses womens' conceptions and experiences of "power"
relations by looking at the feminist theory of rape. This is
followed by an analysis of the research data and a discussion of
the popular rape myths in our society.
A historical overview and analysis of the current rape law is
then given, while the last chapter examines a feminist
alternative conception of "power"relations by re-visiting
"power" and by providing a feminist vision of women-power. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek vrouens se persepsies van sosiale mag soos geïllustreer deur hulle ervarings van verkragting. In die
eerste hoofstuk word die beginsels van subjektiewe feministiese
navorsing geanaliseer teen die agtergrond van die feministiese
kritiek teen sogenaamde objektiewe wetenskap. Dit verskaf 'n
bespreking van die feministiese navorsingsmetodologie wat in die
studie gebruik is.
In die daaropvolgende hoofstuk word hoofstroom politieke
wetenskap se konsepsie van "mag" ondersoek deur te kyk na hoe
hoofstroom politieke wetenskap "mag" konseptualiseer, hoe dit
"die uitoefening van mag" definieer en deur die analise van
feministiese kritiek teen hoofstroom politieke wetenskap se
konsepsie van "mag". Die opsomming van Faucault se idees oor "mag" is in sommige
opsigte 'n skakel tussen hoofstroom politieke wetenskap se
sieninge en die van feministe. 'n Ondersoek na patriargie, die
drie belangrikste tweeledighede ("dichotomies") in ons samelewing wat die verhoudings tussen vrouens en mans bepaal en geslagtelike seksualiteit ("gendered sexuality") volg.
Dit is teen die agtergrond van die voorafgaande dat die
literatuurstudie gevolg word deur 'n praktiese navorsingsfase.
Daar volg'In analise van vrouens se konsepsies en ondervindings
van "magsverhoudinge" deur eerstens na die feministiese teorie
van verkragting te kyk. Hierna volg 'n analise van die
navorsingsdata en In bespreking van populêre verkragtingsmites
in ons samelewing.
In aansluiting by bogenoemde volg 'n historiese oorsig en analise
van die huidige verkragtingswet en vrouens se ervarings daarvan.
Laastens volg 'n feministiese alternatiewe konsepsie van
"magsverhoudinge" deur 'n her-analise van "mag" voor te stel en
deur 'n feministiese visie van vroue-mag ("women-power") te
verskaf.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/54906
Date06 1900
CreatorsAckerman, Carla
ContributorsGouws, Amanda, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format300 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0136 seconds