Return to search

The effect of centralization of fiscal powers on developmental activities of the Okavango Regional Council

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This theoretically guided qualitative and quantitative study aims at
investigating the extent to which centralization of fiscal powers in the
Namibian State has been detrimental to development activities of the
Okavango Regional Council. A further aim is to make recommendations and
suggest balanced inter-governmental fiscal relations between central and
regional governments in Namibia.
The significance" of this study lies in the fact that, since the abolition of
homelands in Namibia by the incumbent goven:rrnent in the 1990s, no
comprehensive study has been carried out to analyze the socio-economic
implications of such centralization of powers by central government.
The study demonstrates that the degree of autonomy afforded to regional
governments in Namibia stagnates their role as socio-economic development
agents/facilitators. The study also examines the causes of disparities between
centnil and regional governments. Important among the causes is the legal
framework, which does not specify a fixed sharing formula.
A number of corrective measures are suggested by the study. Among these
measures are the decentralisation of functions that can be efficiently
performed by regional governments, assignment of taxes to regional
governments and amendment of existing legislation to allow for a balanced
inter-governmental relations policy. The study further suggests that
decentralization of functions to regions needs to be carefully planned and
implemented because to lack of resource endowment and experienced
personnel in the regions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie teoreties-gefundeerde kwalitatiewe en kwantitatiewe studie is daarop
gemik om te bepaal tot watter mate die sentralisering van fiskale magte in
die Namibiese regering 'n nadelige effek op die ontwikkelings-aktiwiteite
van die Okavango Streeksraad gehad het. Nog 'n doelwit (van die studie) is
om aanbevelings en voorstelle te maak vir die daarstelling van
gebalanseerde inter-regeringsverhoudings tussen sentrale- en
streeksowerhede in Namibië.
Die waarde van hierdie studie lê in die feit dat, sedert die afskaffing van
tuislande in Namibië deur die huidge regering in die 1990s, geen
omvattende ondersoek nog gedoen is om die sosio-ekonomiese implikasies
van so 'n sentralisering van magte deur die sentrale regering te ontleed nie.
Die studie dui aan dat die mate van selfbestuur wat aan streeksowerhede in
Namibië toegeken is, hulle rol as die agente/fasiliteersders van sosio-ekonomiese
ontwikkeling kniehalter. Die studie ondersoek ook die oorsake
van die verskille wat tans tussen sentrale- en streeksowerehede bestaan. Een
van die hoofredes hiervoor blyk te wees die feit dat die bestaande
resraamwerk/statutêre nie 'n vaste formule (vir die deling van mag) bepaal
nie.
'n Aantal korrektiewe maatreëls word deur die studie aan die hand gedoen.
Die aanbevelings sluit onder andere in maatreëls om dié funskies te
densentraliseer wat effektief deur streeksowerhede gedoen kan word, die
toekenning van belasting aan streeksowerhede en die wysiging van bestaande
wetgewing om voorsiening te maak vir 'n gebalanseerde interregeringsverhoudingsbeleid.
Die studie beveel verder aan dat die
desentralisering van funkies na streke noukeurig beplan en geimplementeer
moet word in die lig van 'n gebrek aan middele en ervare personneel in die
streke.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51965
Date03 1900
CreatorsChaka, Lister Lutombi
ContributorsMuller, J. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format75 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds