Text in Afrikaans / During her theoretical training as an educational psychologist, the researcher became acquainted with the relations theory. The researcher became aware of the fact that persons who have experienced psychological trauma, commonly practice irrational inner dialogue/self talk. From her own experience, it also became clear that traumatized persons deal with their trauma more effectively when they have good relations with others. Due to the fact that these aspects are significant aspects of the relations theory, the researcher began to wonder whether this theory could possibly be of value in therapy with traumatized persons. On the basis of a qualitative study of limited scope, it was found that, with certain reservations, the educational psychological relations theory could be a workable theory in therapy and that relations therapy could make a valuable contribution to the success of therapy with traumatized persons. / In die loop van haar teoretiese opleiding as opvoedkundige sielkundige het die navorser kennis
gemaak met die relasieteorie. Die navorser het bewus geword van die feit dat mense wat 'n
sielkundige trauma in hulle lewens beleef het, oor die algemeen irrasionele selfspraak beoefen.
Na aanleiding van haar eie ervaring, het dit ook duidelik geword dat getraumatiseerde persone
meer effekttef deur hulle trauma kan werk indien hulle relasies toereikend is. Omdat hierdie
aspekte juis baie gewig dra in die relasieteorie, het die navorser begin wonder of die relasieteorie
nie moontlik van waarde kan wees in terapie met getraumatiseerdes nie. Op grond van 'n
kwaiitatiewe studie van beperkte omvang is daar bevind dat, met sekere voorbehoude, die
opvoedkundig-sielkundige relasieteorie wel 'n werkbare teorie in terapie kan wees en dat
relasieterapie 'n waardevolle bydrae tot die sukses van terapie met getraumatiseerdes kan iewer. / Educational Studies / M.Ed. (Guidance and Counselling)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2287 |
Date | 30 November 2006 |
Creators | Grove, Lezanne Suzette |
Contributors | Krüger, Deirdré |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (vii, 110 leaves) |
Page generated in 0.0097 seconds