Return to search

United States policy and nuclear non-proliferation: a preliminary comparison of the Bush and Obama administrations' approaches

Thesis (MA (Political Science))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The United States of America (USA) has a new president in the White House - a
president whose rhetoric appears to distance himself from the policies of the previous
administration. This also appears to hold true for his approach with regard to nuclear nonproliferation.
The overarching research aim of this study is to explore whether the Obama
administration’s policy with regard to nuclear non-proliferation will differ significantly
from that of the Bush administration. The broader subject of nuclear non-proliferation
will be subdivided into three themes, namely: disarmament, proliferation by non-nuclear
states and nuclear terrorism. In order to sketch the international context within which the
USA’s policy must be viewed, an overview of the nuclear non-proliferation regime is
provided. This will be followed by an exploration of disarmament, proliferation by nonnuclear
states (with Iran and North Korea as case studies) and nuclear terrorism. In each
case, a comparison between the Bush administration and the Obama administration’s
policies will be done. Finally, an analysis will be done of the main similarities and
differences between the two administrations’ approaches, with a focus on the use of hard,
soft and smart power.
The study concludes that the primary difference between the Bush and Obama
administration’s approaches is that Bush pursued only one policy option (hard power) at
a time, while Obama intends to use many different policy options (smart power) at the
same time, with a focus on increasing the use of soft power. This sort of pragmatism
may just be what the USA needs right now in order to address the problem of nuclear
proliferation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Verenigte State van Amerika (VSA) het ‘n nuwe president in die Withuis – ‘n
president wie se uitsprake hom van die beleide van die vorige administrasie blyk te
distansieer. Dit wil ook voorkom asof dit van toepassing is op sy benadering tot
kernwapen versperring.
Die oorhoofse navorsingsdoelwit van hierdie studie is om te ondersoek of die Obama
administrasie se beleid ten opsigte van kernwapen versperring aansienlik van die van die
Bush administrasie gaan verskil. Die breër onderwerp van kernwapen versperring kan in
drie temas opgedeel word, naamlik: ontwapening, proliferasie deur nie-kernwapenstate,
en kernwapen terrorisme. Ten einde die internasionale konteks te skets waarin die VSA
se beleid moet geskied, begin die studie met ‘n oorsig van die kernwapen versperring
regime. Dit word gevolg deur ‘n ondersoek van onderskeidelik ontwapening, proliferasie
deur nie-kernwapenstate (met Iran en Noord-Korea as gevallestudies) en kernwapen
terrorisme. By elkeen van die drie temas word ‘n vergelyking tussen die Bush
administrasie en die Obama adminstrasie se beleide getref. Laastens word ‘n analise van
die hoof verskille en ooreenkomste tussen die twee administrasies se benaderings
onderneem, met die klem op die gebruik van harde, sagte en slim mag.
Die bevinding van die studie is dat die hoof verskille tussen die Bush en Obama
administrasies se benaderings behels dat Bush slegs een beleidsopsie (harde mag) op ‘n
slag nagevolg het, terwyl Obama beoog om terselfdertyd van verskillende beleidsopsies
(slim mag) gebruik te maak, met veral ‘n fokus op ‘n toename in die gebruik van sagte
mag. Die soort pragmatisme mag dalk net wees wat die VSA tans nodig het om die
probleem van kernwapen proliferasie aan te spreek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4129
Date03 1900
CreatorsNel, Coligny
ContributorsSmith, K., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format91 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.002 seconds