Return to search

Terapeutiese begeleiding van die jong kind in kindersorg wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het

Text in Afrikaans / In today's society our children are being incredibly exposed to trauma and death. Parents want to protect their children against hardship and loss and it is evident that todays society is characterized by social pathology. In view of the above the researcher studied literature extensively to investigate the affect of the phenomenon
of death and trauma in the life of the young child. In order to establish the availability of therapy programs for the young child in childcare whose parents died in an unnatural way. It was evident that the present South African society is indeed characterized by
conflict, homicide and violence. The death of a parent is a traumatic experience for the young child (aged two to seven years). VVhen death occurs suddenly it was found that the grief process is more complex.
Through the process of literature study and empirical investigation it seems that many young children, who lost their parents through unnatural death, are placed in childcare institutions. In this study it was established that the fact that children were placed in childcare did not always imply that therapeutic intervention took place.
Limited financial support and social services contributed to insufficient therapeutical intervention. Furthermore it was found that the investigated childcare institutions couldn't provide the researcher with therapeutic programmes. This study therefore indicates that there is a need for the development of therapeutic programmes for the
young child in childcare. whose parents died in an unnatural way. / In die hedendaagse samelewing blyk dit dat kinders al hoe meer aan dood en trauma blootgestel word. Hoewel ouers graag hulle kinders wil beskerm teen hartseer en verlies, blyk dit dat vandag se samelewing gekenmerk word deur 'n vorm van sosiale patologie. In die lig van voorafgaande, het die navorser literatuurstudie onderneem
om die teenwoordigheid en die fenomeen van dood en trauma in die lewe van die jong kind te ondersoek. 'n Verdere literatuurstudie is ook onderneem om die rou ervaring van die jong kind te ondersoek. Die navorser wou ook in hierdie studie vasstel of daar terapeutiese begeleiding aan die jong kind in kindersorg, wie se ouers
op 'n onnatuurlike wyse gesterf het, beskikbaar is. Daar is in die studie gevind dat die huidige Suid-Afrikaanse samelewing inderdaad gekenmerk word deur konflik, moord en misdaad. Die afsterwe van 'n ouer is 'n
traumatiese ondervinding vir die jong kind (twee tot sewe jaar). Wanneer die dood skielik en onverwags intree, is bevind dat die rouproses gekompliseerd is. Deur die proses van literatuurstudie en empiriese ondersoek blyk dit dat verskeie jong kinders wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het, in kindersorginstansies
geplaas word. Daar is in hierdie studie bewys dat hoewel die kind in kindersorginstansies geplaas word, terapeutiese begeleiding nie altyd plaasvind nie. Hierdie gebrekkige terapeutiese begeleiding word toegeskryf aan die feit dat nie voldoende finansiele ondersteuning en maatskaplike dienste is nie. Daar is verder
gevind dat kindersorginstansies, wat aan die studie deelgeneem het, nie oor traumaterapie programme vir terapeutiese begeleiding beskik nie. Hierdie studie toon dus dat daar 'n behoefte is vir die ontwikkeling van terapeutiese programme vir die jong kind in kindersorg wie se ouers op 'n onnatuurlike wyse gesterf het. / Educational studies / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2471
Date30 November 2002
CreatorsEngelbrecht, Stephanie
ContributorsStrydom, I. (Irene)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (130 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds