Return to search

The evaluation of World Vision's Area Development Programme in Lesotho : the case of Taung

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This study was embarked upon to evaluate the contribution which World Vision as agent and catalyst
of development has made towards addressing social issues in Lesotho. Specifically, the study
evaluates Taung Area Development Programme which is one of the World Vision community
development programmes established to improve social conditions in the rural communities
particularly, in Tsoloane, Ha-Mopoane and Qhalasi. The study seeks to investigate three important
areas;
1. Participation: to assess whether the communities have been involved in the planning of the
projects, identified their own priorities for the projects or used their lands and other resources to
exercise control over their economic, social and cultural development.
2. Empowerment: to assess how the projects have strengthened the capacity of local communities.
This includes the transfer of skills through training for the purpose of equipping people to engage in
their own development.
3. Sustainability: to assess the long-term viability of the projects.
Data was gathered through the use of qualitative and quantitative data collection techniques. To
conduct both methods a snowball technique was applied. The data gathered was tabulated in graphs
and pie charts. The results were then discussed and analysed in terms of the aims of this research.
Regarding participation, the findings of the study revealed that to a large extent people were able to
participate in the planning of the projects. People were able to identify their objectives and make a
decision to embark on Income Generating Activities (IGA) such as raising poultry and pigs, sewing,
and making baskets, candles and soap. The IGA enabled project members to feed and earn income for
their families. The study further revealed that while certain people were able to participate in the
planning of their projects, in development activities such as the building of feeder roads, people’s
participation was minimal. This blueprint and top down planning approach allowed for little public
participation. The study also found that World Vision’s religious involvement was appreciated for the
moral support it provided. Another important issue the study brought to light was that people had an
opportunity to use their indigenous knowledge in their projects.
Regarding empowerment, almost all the respondents believed that World Vision played an important
role by training people to handle various activities within projects. Apart from the training given,
people also acquired different skills and knowledge. Most of the respondents acquired technical and
economic knowledge, while others became skilful in farming and health matters as well as in
handcraft. Empowerment in the Taung Area Development Programme has also manifested itself
through the improved living conditions of the local people. The study found that infrastructure such as
schools and roads have been established. As regards primary health care, respondents indicated that
they had access to clean water due to the presence of a community tap. HIV/AIDS awareness, disease prevention campaigns and the building of toilets have contributed to improved living conditions in the
Taung Area Development Programme. Though HIV/AIDS awareness and disease prevention
campaigns were essential for primary health care, few people were knowledgeable about deadly
diseases such as HIV/AIDS. As a result there was still a need for World Vision to underpin the spread
of HIV/AIDS awareness within the communities.
Sustainability has been attributed to the long-term survival of the development projects and their
future operation. The findings of this study confirmed that people in the Taung Area Development
Programme were optimistic that the skills and knowledge they have acquired, and the projects
themselves will generate resources and continue to operate after World Vision’s departure, especially
with regard to IGA projects. The study results confirmed that people who mainly engaged in
development activities such as at Qhalasi showed that they could only utilise their skills and
knowledge to a small degree.
The main conclusion reached by the study is that the Taung Area Development Programme as one of
World Vision’s programmes has to a large extent transformed the lives of the local people. As a result
of World Vision involvement in the Taung Area Development Programme, people-centred
development is manifestly seen to promote the participation and empowerment of the people as well
as the sustainability of the development projects. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die bydrae wat World Vision as agent en katalisator van
ontwikkeling gemaak het om sosiale kwessies in Lesotho aan te spreek te bepaal. Die studie, meer
spesifiek evalueer die Taung Area Develoment Programme, wat een van World Vision se
gemeenskapontwikkelingprogramme is wat gevestig is om maatskaplike toestande in landelike
gebiede te bevorder veral in Tsoloane, Ha-Mopoane en Qhalasi. Die studie poog om drie belangrike
areas te ondersoek;
1. Deelname: om te bepaal of gemeenskappe betrek was by die beplanning van die projekte, deur die
identifikasie van hulle eie prioriteite vir die projekte, of die gebruik van hul grond en ander
hulpmiddels om beheer oor hul eie ekonomiese, sosiale en kulturele ontwikkeling uit te oefen.
2. Bemagtiging: om vas te stel in watter mate die programme die kapasiteit van plaaslike
gemeenskappe versterk het. Dit sluit in die oordrag van vaardighede deur opleiding, om mense toe te
rus om in hulle eie ontwikkeling betrokke te raak.
3. Volhoubaarheid: om die langtermyn lewensvatbaarheid van die projekte te bepaal.
Data is versamel deur die gebruik van kwalitatiewe en kwantitatiewe data-insamelingstegnieke. Om
albei tegnieke uit te voer was die sneeubal steekproeftegniek toegepas. Die data wat versamel was, is
in grafieke aangebied. Die resultate was daarna geanaliseer en bespreek in terme van hierdie studie se
doelstellings.
Met betrekking tot deelname, het die bevindings van die studie bewys dat die betrokke mense in ’n
groot mate bevoeg was om deel te neem aan die beplanning van die projekte. Mense was bevoeg om
doelwitte te identifiseer en besluite te neem om inkomste-genererende aktiwiteite (IGA) aan te pak.
Die aktiwiteite het pluimvee en varkboerdery, naaldwerk, en die maak van mandjies, kerse en seep
ingesluit. Die IGA het dit vir projeklede moontlik gemaak om kos en ’n inkomste vir hulle families te
verdien. Die studie het verder vasgestel dat, afgesien van die feit dat sommige mense bevoeg was om
aan die beplanning van hul projekte deel te neem, die deelname in ontwikkelingsprojekte soos die bou
van toeganspaaie, minimaal was. Die tipiese “van bo na onder’’ voorskriftelike benadering tot
beplanning het min geleentheid vir publieke deelname toegelaat. Die studie het ook bevesting dat die
godsdienstige betrokkenheid van World Vision, weens die morele ondersteuning wat dit bied, hoog
gewaardeer was. Nog ’n belangrike aspek wat die studie aan die lig gebring het, was dat die mense die
kans gebied was om hul inheemse kennis in hul projeke aan te wend.
Met betrekking tot bemagtiging, het feitlik al die respondente geglo dat World Vision ’n belangrike rol
gespeel het om mense op te lei om veskeie aktiwiteite binne hul projekte uit te voer. Benewens die
opleiding wat ontvang was, het die mense ook verskeie vaardighede en kennis opgedoen. Die
meerderheid van die respondente het tegniese en ekonomiese kennis opgedoen, terwyl andere in
landbou en gesondheidsaangeleenthede en ook handwerk vaardig geword het. Bemagtiging in die Taung Area Development Programme is ook deur die verbetering in die lewensomstandinghede van
die plaaslike bevolking geopenbaar. Die studie het ook gevind dat die infrastruktuur met die bou van
skole en paaie verbeter was. Met betrekking tot primêre gesondheid, het die respondente bevesting dat
hulle toegang tot skoon water gekry het deur middel van ’n gemeenskaplike kraan. Veldtogte soos
MIV/VIGS bewusmaking, voorkoming van siektes en die bou van toilette het tot verbeterde
lewensomstandinghede in die Taung Area Development Programme bygedra. Afgesien van veldtogte
soos MIV/VIGS en siektevoorkoming wat vir primêre gesondheidsorg belangrik is, beskik min mense
kennis van dodelike siektes soos MIV/VIGS. Dit blyk dus dat World Vision meer klem sal moet lê op
die verspreiding van kennis van MIV/VIGS binne die gemeenskappe.
Die langtermyn oorlewing van die ontwikkelingsprojekte sal aan volhoubaarheid gekoppel moet word.
Die bevindings van hierdie studie bevestig dat mense in die Taung Area Development Programme
optimisties was dat die vaardighede en kennis wat hulle verkry het, en die projekte, selfhulpmiddels
sal genereer wat nog in werking sal wees lank na die vertrek van World Vision, veral met betrekking
tot die IGA projekte. Hierdie studie bevestig dat persone wat hoofsaaklik betrokke was by
ontwikkelingsprojekte soos by Qhalasi, net tot ’n geringe mate hulle vaardighede en kennis kon
gebruik.
Die belangriskte slotsom wat hierdie studie bereik het was dat die Taung Area Development
Programme, as een van die World Vision programme, in ’n groot mate die lewens van die plaaslike
mense getransformeer het. As gevolg van World Vision se betrokkenheid in die Taung Area
Development Programme, word mensgesentreerde ontwikkeling nou gesien as bevordelik vir die
betrokkenheid en bemagtiging van die bevolking sowel as die volhoubaarheid van die
ontwikkelingsprojekte.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16395
Date12 1900
CreatorsMotsomi, Napo F. (Napo Francis)
ContributorsTheron, Francois, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxii, 117 leaves : ill., map
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0068 seconds