Return to search

Creating a savings culture for the black middle class in South Africa : policy guidelines and lessons from China and India

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: High levels of gross national savings reduce a country’s reliance and exposure to the
vagaries of the global capital market. On an individual level, delaying consumption
and providing for future needs and prosperity is a necessary condition to improve or
maintain the quality of life. India and China’s gross national savings and, in particular,
their household savings rates are higher than those of South Africa. Within the
context of sustaining the global competitiveness of these developing countries - each
with a burgeoning middle class – there is a need to ensure that policy formulation
recognises the consumption and savings needs of this segment of the population.
With a view to understanding the reasons why the household savings rates of China
and India are so high in comparison to South Africa, this report investigates whether
(and to what extent) South African policy makers can learn from China and India in
the design of its policy framework to reduce consumption and create a savings
culture.
This research project is a comparative analysis of the determinants of household
savings behaviour in China, India and South Africa, with specific reference to the
consumer behaviour of the middle class consumer in each country. The comparative
analysis draws on secondary sources such as journal articles, books, completed
research and the Internet. While India and China have high household savings rates,
this is not as a function of policy reforms that were introduced to encourage saving.
Rather, an absence of sufficient financial sector development and a weak social
safety net, coupled with a collective household culture and attitude that values saving
ahead of consumption, that has resulted in households in India and China, and in
particular middle income households, saving to ensure adequate provision is made.
In South Africa, the impacts of financial liberalisation and a flawed social security
system have resulted in a failure to provide broad based income protection.
Increased consumer access to financial services coupled with a coherent social
security structure and continued government investment are critical threads that must
pervade the reform agenda in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hoë bruto nasionale spaarvlakke verminder ’n land se afhanklikheid van en
blootstelling aan die wisselvalligheid van die internasionale kapitaalmark. Op ’n
individuele vlak is die uitstel van verbruiksbesteding en voorsiening vir toekomstige
behoeftes en voorspoed ’n voorvereiste vir die verbetering of handhawing van
lewenspeil. Indië en China se bruto nasionale spaarvlakke, en in die besonder hul
huishoudelike spaarkoerse, is hoër as dié van Suid-Afrika. Binne die konteks van die
volhoubare wêreldwye mededingendheid van hierdie ontwikkelende lande – elk met
’n ontluikende middelklas – is daar ’n behoefte om te verseker dat beleidsformulering
die verbruiks- en spaarbehoeftes van hierdie segment van die bevolking erken. Om
te probeer verstaan waarom die huishoudelike spaarkoerse in China en Indië so
hoog is in vergelyking met Suid-Afrika, ondersoek hierdie verslag of (in en watter
mate) Suid-Afrikaanse beleidvormers by China en Indië kan gaan kers opsteek ten
opsigte van die ontwerp van sy beleidsraamwerk om verbruik te verminder en ’n
spaarkultuur te skep.
Hierdie navorsingsprojek is ’n vergelykende ontleding van die bepalende faktore van
huishoudelike spaargedrag in China, Indië en Suid-Afrika, met spesifieke verwysing
na die verbruikersgedrag van die middelklas verbruiker in elke land. Die
vergelykende ontleding gebruik sekondêre bronne soos joernaalartikels, boeke,
voltooide navorsing en die internet. Hoewel Indië en China hoë huishoudelike
spaarkoerse het, is dit nie ’n regstreekse uitvloeisel van beleidshervormings wat
ingestel is om spaar aan te moedig nie. Dit is eerder ’n gebrek aan voldoende
finansiële sektorontwikkeling en ’n swak maatskaplike veiligheidsnet, tesame met ’n
kollektiewe huishoudelike kultuur en ingesteldheid wat groter waarde aan spaar heg
as aan verbruik, wat daartoe gelei het dat huishoudings in Indië en China, en veral
middelklas huishoudings, spaar om genoegsame voorsiening te verseker. In Suid-
Afrika het die impak van finansiële bevryding en ’n gebrekkige maatskaplike
welsynstelsel gelei tot ’n onvermoë om breedgebaseerde inkomstebeskerming te
verskaf. Groter verbruikerstoegang tot finansiële dienste, tesame met ’n
samehangende maatskaplike welsynstruktuur en volgehoue staatsinvestering, is
kritieke temas wat die hervormingsagenda in Suid-Afrika moet deurvleg.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1025
Date12 1900
CreatorsCronje, Mark
ContributorsRoux, Andre, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0121 seconds