Return to search

Psigoterapeutiese gebruik van Edu-kinesiologie in die bevordering van selfaktualisering

Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The purpose of the study was to determine the contribution Edu-K can make to the way that people are able to actualise themselves. Two literature studies were done. The first literature study dealt with the existing
theories on self actualisation. After this study a list was drawn up that consisted of the characteristics of the actualiser. The second literature study dealt with the Seven Dimensions of Intelligence, as described by Edu-K. A connection was drawn between the characteristics of the actualiser and the Seven Dimensions.
A clear connection was drawn theoretically between the characteristics of the actualiser and the seven dimensions. The empirical study also shows an improvement in the academical performance as well as the characteristics of the actualiser. / Die doel van hierdie studie is om te bepaal watter bydrae Edu-Kinesiologie (Edu-K) kan lewer tot die bereiking van selfaktualisering, veral op akademiese gebied Vir die verkenning is twee literatuurstudies gedoen. Die eerste literatuurstudie het gehandel oor die teoriee wat bestaan oor selfaktualisering. Na hierdie studie is 'n vraelys oor eienskappe wat kenmerkend van selfaktualiseerders is, saamgestel. Die tweede literatuurstudie het gegaan oor die Sewe Dimensies van lntelligensie wat deur Edu-K beskryf word, en daar is 'n verband getrek tussen die Sewe Dimensies en die eienskappe van selfaktualisering. Daar is teoreties 'n duidelike verband getrek tussen selfaktualisering en die Sewe Dimensies van lntelligensie. Die empiriese studie het ook aan die lig gebring dat daar 'n verbetering in akademiese prestasie, sowel as eienskappe van
selfaktualisering is na terapie. / M. Ed.(Guidance and Counselling)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17442
Date11 1900
CreatorsMeyer, Elsie
ContributorsRoets, H. E. (Hester Elizabeth)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 electronic resource (x, 119 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0019 seconds