• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Psigoterapeutiese gebruik van Edu-kinesiologie in die bevordering van selfaktualisering

Meyer, Elsie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / The purpose of the study was to determine the contribution Edu-K can make to the way that people are able to actualise themselves. Two literature studies were done. The first literature study dealt with the existing theories on self actualisation. After this study a list was drawn up that consisted of the characteristics of the actualiser. The second literature study dealt with the Seven Dimensions of Intelligence, as described by Edu-K. A connection was drawn between the characteristics of the actualiser and the Seven Dimensions. A clear connection was drawn theoretically between the characteristics of the actualiser and the seven dimensions. The empirical study also shows an improvement in the academical performance as well as the characteristics of the actualiser. / Die doel van hierdie studie is om te bepaal watter bydrae Edu-Kinesiologie (Edu-K) kan lewer tot die bereiking van selfaktualisering, veral op akademiese gebied Vir die verkenning is twee literatuurstudies gedoen. Die eerste literatuurstudie het gehandel oor die teoriee wat bestaan oor selfaktualisering. Na hierdie studie is 'n vraelys oor eienskappe wat kenmerkend van selfaktualiseerders is, saamgestel. Die tweede literatuurstudie het gegaan oor die Sewe Dimensies van lntelligensie wat deur Edu-K beskryf word, en daar is 'n verband getrek tussen die Sewe Dimensies en die eienskappe van selfaktualisering. Daar is teoreties 'n duidelike verband getrek tussen selfaktualisering en die Sewe Dimensies van lntelligensie. Die empiriese studie het ook aan die lig gebring dat daar 'n verbetering in akademiese prestasie, sowel as eienskappe van selfaktualisering is na terapie. / M. Ed.(Guidance and Counselling)
2

3

Opvoedkundige kinesiologie as psigoterapeutiese benadering vir opvoedkundige sielkundiges in die bereiking van emosionele welsyn

De Kock, Maria Magdalena 11 1900 (has links)
Die doel van hierdie ondersoek was om vas te stel of Opvoedkundige Kinesiologie deur die Opvoedkundige Sielkundige gebruik sou kan word as 'n psigoterapeutiese benadering ten einde emosionele welsyn te verhoog. Volgens Edu-K is die brein-liggaam sisteem onlosmaak:lik verbind en emosionele blokkerings is nie slegs in die denke en intellek van die mens gelee nie, maar ook op sellulere vlak vasgele. Navorsing aan die hand van die idiografiese benadering is gedoen. Vyf proe:tpersone, wat aangemeld is met emosionele probleme, het elkeen 'n reeks Edu-K balanserings ontvang volgens individuele behoeftes. Die doel daarvan was om te bepaal ofEdu-K balanserings sou lei tot verhoogde welsyn. Na die reeks balanserings is daar beduidende positiewe veranderinge waargeneem ten opsigte van emosionele probleme, sowel as verbeteringe in ak.ademiese prestasie. Daar is ook algemene prak.tiese riglyne gegee vir ouers, onderwysers en Opvoedkundige Sielkundiges. / The aim of this investigation was to ascertain whether Educational Kinesiology could be applied by the Educational Psychologist as a psychotherapeutic tool in order to enhance emotional wellbeing. According to Edu-K the mind-body system is inseperably one: emotional blocks are not only situated in the mind and intellect of a person, but are recorded on cellular level as well. Research was done by way of an idiographic approach. Five subjects with emotional problems received a series of balances according to their individual needs. The aim was to ascertain whether Edu-K balances could enhance emotional wellbeing. A significant positive improvement in emotional problems as well as in academic performance were noted. General guidelines for parents, teachers and Educational psychologists are also given. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
4

Page generated in 0.0382 seconds