Return to search

Bevordering van selfaktualisering by milieu-geremde leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem / The promotion of selfactualisation of milieu disadvantaged learners with a multi-cultural education system

Summaries in Afrikaans and English / The promotion of multi-cultural education and the upliftment of milieu disadvantaged
children are closely related to each other, and is presently an important issue in the
South African educational system. Poor knowledge of milieu disadvantaged children
and multi-cultural education result in the loss of valuable learner potential and the
non-fulfilment of the education policy.
In this study, the promotion of self-actualisation of milieu disadvantaged children within a
multi-cultural education system is discussed from a psychological-educational
perspective. Attention is given to the problems and issues that play a defining role in
the implementation of such an educational system. The influence of the environment en
the development and functioning of milieu disadvantaged learners is investigated
further. Qualitative research is done to identify the developmental areas where most
problems occur. Finally, recommendations are made to the government, teachers and
parents that ~an serve as guidelines to promote the selfactualisation of these learners. / Die bevordering van multikulturele onderwys en die opheffing van die milieu-geremde
leerder hou nou verband met mekaar, en is tans 'n belangrike vraagstuk in die
Suid-Afrikaanse onderwyssisteem. Gebrekkige kennis van milieu-geremdheid en
multikulturele onderwys veroorsaak dat leerderpotensiaal verlore gaan en die
onderwysbeleid nie uitgevoer word nie ..
In hierdie studie word die bevordering van selfaktualisering van milieu-geremde
leerders binne 'n multikulturele onderwyssisteem vanuit 'n opvoedkundig-sielkundige
perspektief bespreek. Aandag word geskenk aan die problema en faktore wat 'n
bepalende rol by die suksesvolle implementering van 'n multikulturele onderwyssisteem
speel. Die invloed van die omgewing op die ontwikkeling en funksionering van
milieu-geremde leerders word verder ondersoek. Kwalitatiewe navorsing is gedoen om
die ontwikkelingsareas waar die meeste problema ervaar word, te identifiseer.
Laastens word aanbevelings aan die regering, onderwysers en ouers gemaak wat as
riglyne kan dien om die selfaktualisering van hierdie leerders te bevorder. / Educational Studies / M. Ed. (met spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17949
Date06 1900
CreatorsDe Bruyn, Carina Elizabeth
ContributorsStrydom, I. (Irene)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvii, 292 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0033 seconds