Return to search

Enhancing realistic academic self-actualisation : a psycho-andragogical perspective / Bevordering van realistiese akademiese selfaktualisering : 'n Psigo-andragogiese perspektief

Summaries in English and Afrikaans / This research was triggered by the need to assist first year students in a way which had not
been addressed by the people involved with the upliftment of disadvantaged students. The
aspect which was addressed was the personal growth of the adult learner within the
academic situation with consideration of his own personal circumstances and ideals. This
means that a micro level approach was generated by creating the Academic Enhancement
Programme (AEP). The purpose of the programme is to give adult learners the opportunity
to understand themselves and their own value systems better on a micro, meso and macro
level, to experience personal growth or self-actualisation and to see how these factors
influence the adult learners' interaction with the tertiary academic situation.
Eight possible value systems were discussed and introduced to the adult learners who
participated in the Academic Enhancement Programme. The adult learners were given the
opportunity to measure themselves against the value systems and to evaluate how these
influenced their realistic academic self-actualisation. The psycho-andragogical categories
were utilised during the application of the programme as criteria to evaluate the
effectiveness of the programme.
The following recommendations were made
• the creation of a faculty specific induction programme
• linking study packages directly to the context of adult learners
• organising personal academic contact
• giving personal academic support
• making the evaluation procedures transparent
• creating and supporting informal study groups
Although the study has certain limitations, it should be of great value to the university
system during the transformation phase that it is experiencing at present. The main aim
of the study is, however, the contribution to the academic growth of the adult learner in the
tertiary situation / Hierdie navorsing het ontstaan vanuit die behoefte om eerstejaarstudente op 'n bepaalde
wyse te ondersteun. Hierdie wyse is nog nie aangespreek deur mense wat met
benadeelde studente gewerk het nie. Die aspek wat ondersoek is, is die persoonlike groei
wat volwasse leerders ervaar binne die akademiese situasie met inagneming van hulle eie
persoonlike omstandighede en ideale. Dit het beteken dat daar deur middel van 'n
mikrobenadering 'n Akademiese Verrykingsprogram geskep moes word. Die doel van die
program is drievoudig: Dit meet aan volwasse leerders die geleentheid bied om hulleself
en hulle waardesisteme beter te verstaan in 'n mikro-, meso- en makroverband; om
persoonlike groei I selfaktualisering te ervaar en om tot die besef te kom dat hierdie
aangeleenthede hulle interaksie met die tersiere akademiese situasie be'invloed.
Agt verskillende waardesisteme is bespreek en aan die volwasse leerders wat aan die
Akademiese Verrykingsprogram deelgeneem het, voorgehou. Die volwasse leerders het
die geleentheid gekry om hulself aan hierdie waardesisteme te meet. Hulle kon ook in die
loop van die program vasstel hoe dit hulle realistiese akademiese selfaktualisering
be'invloed. Die psigo-andragogiese kategoriee is tydens die toepassing van die program
as kriteria gebruik om die effektiwiteit van die program te bepaal.
Die volgende aanbevelings is gemaak:
• dat 'n fakulteit-spesifieke induksieprogram geskep meet word,
• dat studiepakkette direk aan die volwasse leerder se verwysingsraamwerk
gekoppel meet word,
• dat persoonlike akademiese ondersteuning gebied meet word,
• dat persoonlike kontak op akademiese gebied bewerkstellig moet word,
• dat evalueringsprosedures deursigtig gemaak meet word,
• dat informele studiegroepe tot stand gebring en onderhou meet word.
Alhoewel die studie aan verskeie beperkings onderhewig is, behoort dit vir die
universiteitswese tydens die huidige transformasiegebeure van groot waarde te wees. Die
belangrikste doel van die navorsing is egter die bydrae wat dit kan lewer tot die akademiese
groei van die volwasse leerder in die tersiere situasie. / Psychology of Education / D.Ed. (Psychology of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16088
Date11 1900
CreatorsSonnekus, Ingrid Phyllis
ContributorsEngelbrecht, C. S.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xviii, 395 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0028 seconds