Text in Afrikaans / Die komplementariteit tussen afstand en intimiteit in die terapeutiese verhouding word ge"illustreer en bespreek aan die hand van 'n enkeie gevallestudie. Die klem is op rekursiewe en selfverwysende prosesse wat tussen die terapeut en kiient plaasvind, sodat die vvyse waarop intiemer en meer afstandelike interaksies ge-kokreer is, uitgelig word. Die terapeutiese proses word binne die raamwerk van die ekosistemiese en sosiale konstruksionistiese epistomologie bespreek. Navorsing word uitgevoer volgens die naturalistiese navorsingsparadigma en raakpunte tussen die navorsingsparadigma en epistomologie wat bespreek is, word aan die hand van die gevaliestudie ge"illustreer. In die studie word daar ook verwys na verwante kwessies, soos aanraking en grense in die terapeutiese verhouding, terapie as 'n a-sosiale konteks, terapie as 'n paradoksale situasie en die neutraliteit van die terapeut, wat aansluit by die tema van hierdie studie. Hierdie temas word geintegreer tydens die bespreking van die gevallestudie. / An individual case study is used in this study, to discuss the complementarity between distance and intimacy in the therapeutic relationship. The focus is on recursive and selfreflective processes between the therapist and the client in order to explain the way in which intimate and distant interactions were coconstructed. The therapeutic process was discussed in the context of ecosystemic and social constructionist epistemologies. Research was done according to the principles of the naturalistic research paradigm and overlaps between this research paradigm and epistemologies that were discussed are brought forward through the discussion of the case study. There are also
references in this study to related issues, such as touching and boundaries in the therapeutic relationship, therapy as an a-social and paradoxical context, and the neutrality of the therapist, which connect with the theme of this study. These themes are integrated in the discussion of the case study. / Psychology / M.A. (Kliniese Sielkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16769 |
Date | 11 1900 |
Creators | Eybers, Cornelia |
Contributors | Flowers, D.M. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (234 leaves) |
Page generated in 0.0023 seconds