Thesis (DLitt (African Languages))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This study examined persuasion in selected drama texts from the literary period 1981 to
2006. The selection was organised through the examination of two such texts in each of the
following three periods:
• 1981–1989: Le ka nketsang and Mpowane
• 1990–1999: Bana ba khomo tsa batho and Tsiketsing sa qomatsi
• 2000–2006: Ha le fahloe habeli and Leholimo la phetloa
Since persuasion is a relatively new topic in literature, particularly in African languages, the
study examined the persuasion strategies used in the selected texts. These strategies either
entail persuasion applied purely as an upfront aspect for changing the targets’ attitudes,
behaviours, beliefs or opinions or entail certain situations during which the persuaders, as
literary characters, employ another type (or types) of persuasion – coercion, manipulation or
propaganda – in order to change the targets.
The main thrust of this thesis was the persuasive tactics or techniques that might be applied
by literary characters in an attempt to stimulate change in other literary characters. The study
also examined whether additional persuasive interactions are employed to motivate change
in others and whether counter-persuasive actions are employed to resist the proposed
change.
Chapter One introduces the aspect of persuasion as propounded by persuasion practitioners
and experts and gives the framework of the study as a whole. Chapter Two initiates the
literature review on the goals-plans-action (GPA) model as part of the psychological theories
on persuasive messages produced by various interactants. This model presupposes reasons
for persuaders to create certain plans for achieving their goals. Chapter Three is concerned
with Le ka nketsang and Mpowane as the selected 1981 to 1989 drama texts. Chapter Four
concentrates on Bana ba khomo tsa batho and Tsiketsing sa qomatsi from the 1990 to 1999
literary period. Chapter Five deals with the literary period 2000 to 2006 and analyses the two
drama texts Ha le fahloe habeli and Leholimo la phetloa. Chapter Six draws a conclusion
from the findings on persuasive strategies and makes observations, per chapter, on the
persuasive attempts from each literary period. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het oorreding in geselekteerde dramatekste uit die letterkundige tydperk 1981
tot 2006 ondersoek. Die seleksie is georganiseer deur twee sodanige tekste in elk van die
onderstaande drie tydperke te ondersoek:
• 1981–1989: Le ka nketsang en Mpowane
• 1990–1999: Bana ba khomo tsa batho en Tsiketsing sa qomatsi
• 2000–2006: Ha le fahloe habeli en Leholimo la phetloa
Aangesien oorreding relatief nuwe onderwerp in die letterkunde is, in die besonder in
Afrikatale, het die studie ondersoek ingestel na die oorredingstrategieë wat in die
geselekteerde tekste gebruik is. Hierdie strategieë behels óf oorreding wat toegepas word
suiwer as spontane aspek vir verandering van die houdings, gedrag, oortuigings of
menings van die teikens, óf dit behels sekere situasies waartydens die oorreders, as
letterkundige karakters, ander soort (of soorte) oorreding – dwang, manipulering of
propaganda – gebruik ten einde die teikens te verander.
Die belangrikste dryfkrag van hierdie tesis was die oorredende taktieke of tegnieke wat deur
letterkundige karakters toegepas kan word in poging om verandering in ander letterkundige
karakters aan te moedig. Die studie het ook nagegaan of addisionele oorredende interaksies
ingespan word om verandering in ander te motiveer en of teen-oorredende optrede gebruik
word om weerstand te bied teen die voorgestelde verandering.
Hoofstuk Een stel die aspek van oorreding bekend soos dit by oorredingspraktisyns en
deskundiges aangebied word, en gee die raamwerk van die studie as geheel. Hoofstuk
Twee onderneem die literatuurstudie oor die doelstellings-planne-optrede (DPO)-model as
deel van die sielkundige teorieë oor oorredende boodskappe soos gelewer deur verskeie
persone wat in interaksie tree. Hierdie model voorveronderstel redes vir oorreders om sekere
planne te ontwikkel vir die bereiking van hulle doelstellings. Hoofstuk Drie word gewy aan Le
ka nketsang en Mpowane as die geselekteerde dramatekste uit die tydperk 1981 tot 1989.
Hoofstuk Vier konsentreer op Bana ba khomo tsa batho en Tsiketsing sa qomatsi uit die
tydperk 1990 tot 1999. Hoofstuk Vyf dek die letterkundige tydperk 2000 tot 2006, en
analiseer die twee dramatekste Ha le fahloe habeli en Leholimo la phetloa. Hoofstuk Ses
kom tot gevolgtrekking na aanleiding van die bevindings oor oorredende strategieë en
maak waarnemings, per hoofstuk, oor die oorredende pogings van elke letterkundige
tydperk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1456 |
Date | 12 1900 |
Creators | Moorosi, Mabitle |
Contributors | Zulu, N. S., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0025 seconds