Return to search

Kritiese waardebepaling van Mimi Coertse (1932-) se bydrae tot die uitvoering van die Afrikaanse kunslied

Text in Afrikaans / In hierdie studie word Mimi Coertse se bydrae tot die uitvoering van die
Afrikaanse kunslied in diepte ondersoek. Die kunslied word omskryf en die
ontwikkeling van die kunslied in Westerse kunsmusiekgeskiedenis en in Suid-
Afrika word ontleed. Die belangrikste komponiste word gevalle uitgelig.
'n Oorsig van Mimi Coertse se lewe en loopbaan volg hierna. 'n Volledige tabel
van algemene opmerkings oor Coertse se uitvoering van die Afrikaanse kunslied
deur resensente, kollegas en vriende word bespreek.
Dit word gevolg deur opmerkings oor Coertse se uitvoering van spesifieke
Afrikaanse kunsliedere deur resensente. Die Afrikaanse kunsliedere wat deur
komponiste aan Coertse opgedra is, sowel as die lys van Afrikaanse kunsliedere
wat deur Coertse opgeneem is, word geboekstaaf.
Coertse se sangloopbaan as kunsliedsangeres val saam met 'n tydperk waarin
Afrikaans as taal en die Afrikaanse kultuur gedy het. Sy het in Afrikaans 'n
uitdrukkingsmedium gevind wat haar die naaste aan die hart gele het. / This study involves an in-depth investigation into Mimi Coertse's contribution to
the execution of the Afrikaans art song. The art song is defined and its
development in the history of Western music and in South Africa analysed. The
principal composers are highlighted in both instances.
An overview is then provided of the life and career of Mimi Coertse. A
comprehensive table of general comments on Coertse's execution of the
Afrikaans art song by critics, colleagues and friends is discussed.
This is followed by critics' comments on Coertse's performance of specific
Afrikaans art songs. The Afrikaans art songs that composers dedicated to
Coertse as well as the list of Afrikaans art songs recorded by Coertse are
chronicled.
Coertse's career as a performer of the art song coincided with a period in which
Afrikaans as a language and Afrikaans culture blossomed. She found a medium
of expression in Afrikaans that was closest to her heart. / Art History, Visual Arts and Musicology / M. Mus.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/3114
Date05 1900
CreatorsGerber, Marelize
ContributorsKing, George,1947-, Davey, Eddie, 1950-
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 209 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds