Return to search

Why is information technology failing to support business needs?' : the 'Sishen Iron Ore Mine' story

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Sishen Iron Ore Mine produced 24,5 million tons of iron ore during 2000/2001
of which 20 million tons was exported to clients overseas and the rest locally
supplied. This production is a mere 2,5% of the world iron ore production.
Sishen Iron Ore Mine is planning to produce 26,5 million tons during
2001/2002. The target is to produce more than 30 million tons in the near
future. Information technology can only make a positive impact on reaching
these goals, when the information technology strategy is aligned with that of
the business and the information technology is managed well.
This study will indicate red lights in that, if Sishen Iron Ore Mine continues to
manage information technology as it has done in the past, the possibility
exists that Sishen Iron Ore Mine will not reach the goals agreed upon. This
study has, after a thorough investigation, shown where the shortcomings are
and how to go about addressing these shortcomings. This study, furthermore,
makes certain recommendations towards ensuring that information
technology makes a positive impact in assisting Sishen Iron Ore Mine to
reach the goals agreed upon.
This study has shortly come to the conclusion that there is currently restricted
alignment between the information technology strategy and the business
strategy, and that the management of information technology does not follow
best practice. Research was done and the results gathered pointed to specific
shortcomings that needed to be addressed. These shortcomings could be
summarised as follows:
• Information technology strategy, with specific reference to the
questions
- Does information technology add value to the business?
- Does information technology address business needs?
- Why is development costs for information technology
solutions so high?
• Management of information technology, with regard to
- Personnel
- Information technology solution priorities
- New information technologies
- Information technology project management and planning
- Management and user awareness and education
- Management and user involvement
After a thorough investigation of the applicable literature, it is recommended
that Sishen Iron Ore mine take certain steps to align the information
technology strategy with that of the business, and furthermore, that
information technology will be satisfactorily managed.
Short conclusions of the recommendations are as follows.
• Information technology strategy
- To develop a measurement mechanism that will determine
the value added by information technology.
- To develop thorough user specifications that will address
business needs.
- To further investigate initiatives to lower development costs
for information technology solutions.
• Management of information technology
- The extension of the current information management
organisation to address business needs.
- To develop a priority matrix that will prioritise information
technology solutions.
- To construct forums to ensure that all parties are involved
when investigating new information technologies.
- To implement a thorough project management and planning
environment for information technology projects.
- To develop an awareness and education program of
information technology for users and managers.
- To develop a mechanism that will ensure that users and
managers are involved during and after implementing
information technology solutions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Sishen Ysterertsmyn het gedurende 2000/2001 24,5 miljoen ton
ystererts geproduseer waarvan ongeveer 20 miljoen ton uitgevoer is na
oorsese kliënte en die res plaaslik geabsorbeer is. Hierdie produksie is maar
'n skamele 2,5% van die wêreld se totale ysterertsproduksie. Die Sishen
Ysterertsmyn beplan dan ook om gedurende 2001/2002 26,5 miljoen ton te
produseer en binne die nabye toekoms meer as 30 miljoen ton.
Inligtingstegnologie kan 'n positiewe bydrae maak tot nastrewing van hierdie
doelwitte, indien die strategie daarvan gesinchroniseer is met die Sishen
Ysterertsmyn se strategie asook die manier waarop inligtingstegnologie
bestuur word.
Hierdie studie het ten doeI om met rooi gevaarligte te identifiseer indien die
Sishen Ysterertsmyn voortgaan met die bestaande bestuurswyse van
inligtingstegnologie wat daartoe kan lei dat die Sishen Ysterertsmyn nie die
ooreengekomde doelwitte gaan bereik nie. Hierdie studie het na 'n deeglike
ondersoek uitgewys waar die leemtes lê en hoe 'n mens te werk moet gaan
om die leemtes aan te spreek. Hierdie studie maak verder aanbevelings om
te verseker dat inligtingstegnologie 'n positiewe bydrae kan maak om te
verseker dat die Sishen Ysterertsmyn wel die ooreengekomde doelwitte
bereik.
Hierdie studie het kortliks tot die slotsom gekom dat daar tans beperkte
sinchronisering is tussen die strategie vir inligtingstegnologie en die Sishen
Ysterertsmyn se strategie en dat die bestuur van inligtingstegnologie nie
beste praktyke nastreef nie. Navorsing omtrent die aangeleenthede is
gedoen en het uitgewys dat daar spesifieke leemtes is wat aangespreek
moet word. Hierdie leemtes behels die volgende:
• Strategie vir inligtingstegnologie, met spesifieke verwysing na
-of inligtingstegnologie waarde toevoeg tot die Sishen
Ysterertsmyn; - of inligtingstegnologie voldoen aan die Sishen Ysterertsmyn
se behoeftes;
- of die ontwikkelingskoste vir die oplossing van
inligtingstegnologie leemtes nie te hoog is nie.
• Bestuur van inligtingstegnologie, met verwysing na
- personeel;
- prioriteite vir oplossing van inligtingstegnologie leemtes;
- nuwe inligtingstegnologie;
- projekbestuur en beplanning van inligtingstegnologie;
- bewusmaking en opvoeding vir bestuur en gebruikers;
- bestuur en gebruikers se betrokkenheid.
Na 'n deeglike ondersoek met verwysings na verwante literatuur word daar
aanbeveel dat die Sishen Ysterertsmyn die nodige stappe moet neem om
sinchronisering te verseker tussen die strategie vir inligtingstegnologie en die
Sishen Ysterertsmyn se strategie en dat die nodige goeie bestuur van
inligtingstegnologie plaasvind.
Vervolgens 'n kort samevatting van die aanbevelings met betrekking tot die
volgende aspekte
• Strategie vir inligtingstegnologie
die daarstel van metingsmeganismes om
waardetoevoeging van inligtingstegnologie te bepaal;
- die opstel van deeglike gebruikerspesifikasies vir die
bevrediging van die Sishen Ysterertsmyn se behoeftes;
- die ondersoek na inisiatiewe om die ontwikkelingskoste vir
die oplossing van inligtingstegnologie gebreke te verlaag.
• Bestuur van inligtingstegnologie
- die uitbreiding van die bestaande
Bestuursinligtingsorganisasie om die Sishen Ysterertsmyn
se behoeftes te bevredig;
- die daarstelling van prioriteitsmatrikse om oplossing van
inligtingstegnologie gebreke te prioritiseer; die daarstelling van forums sodat alle partye betrokke is by
die ondersoek na nuwe inligtingstegnologie;
- die daarstelling van deeglike projekbestuur en projekbeplanning
vir inligtingstegnologie projekte;
opvoedingsprogram oor inligtingstegnologie vir bestuur en
gebruikers;
- die daarstelling van 'n meganisme wat sal verseker dat
bestuur en gebruikers meer betrokke raak en bly by die
implementering van inligtingstegnologie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49739
Date03 1900
CreatorsBala, Leon Jerzy
ContributorsKistner, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format108 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds