Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: Small business development and growth is for no one as important as to the
entrepreneur at the helm of a small business. Small business is also by no means not a big
priority when the South African government is concerned. Not only does the
government talk about small business developments but has in fact within the recent
past contributed and established many enabling initiatives towards small business
developing.
Within the scope of this research report it is empowering to know that the single
entrepreneur is not alone in his or her battle to push their individual businesses to
higher altitudes.
This helping hand is even more extended when a small business adapts the form of a
franchise. Within such an environment entrepreneurs can expect business support not
only from their local government but also through much more personal and incisive
interactions from the franchisor. Although this form of conducting a business might
seem like the most logical and safest way to enter into a small business, a few potential
pitfalls are highlighted as well as certain alternatives to the franchise concept.
Within the franchise business concept, Postnet is introduced firstly on a national basis
where after an individual Postnet franchise is exposed to financial growth therapy. This
is mainly achieved by conducting a thorough industry and SWOT analysis.
Finally it is suggested that cost reducing strategies, combined with brand development,
avoiding growth hampering factors, marketing initiatives and the continued strive
towards the recognition and early adoption of industry related opportunities can never
be substituted for any amount of government or franchisor support in order to establish
and maintain sustainable growth within a small business. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groei en ontwikkeling van 'n klein sake onderneming is vir niemand meer belangrik
as vir die individuele entrepeneur wat aan die stuur van so 'n klein sake onderneming
sit nie. Die Suid-Afrikaanse regering gee ook veral baie aandag aan die ontwikkeling van
klein sake ondernemings. Daar word nie net gepraat van klein sake ontwikkeling in
regeringskringe nie, maar daadwerklike aksie is al geneem met verskeie inisiatiewe wat
reeds die lig gesien het ter ondersteuning van klein sake ontwikkeling in Suid Afrika.
Vanuit die fokus van hierdie verslag is dit bemoedigend om te weet dat die klein sake
entrepreneur nie alleen hoef te veg om sy of haar individuele besigheid tot nuwe
vlakke te dryf nie.
Hierdie helpende hand word nog meer ondersteunend en persoonlik as 'n klein sake
onderneming die vorm van 'n konsessie aanneem. Binne so 'n omgewing kan
entrepreneurs meer as net ondersteuning van plaaslike owerhede verwag, maar
persoonlike en interaktiewe insette vanaf die konsessie houer. Alhoewel hierdie tipe
besigheidsformaat na die mees logieste en veiligste vorm van 'n klein sake
onderneming mag lyk, word daar wel 'n paar potensiele lokvalle uitgelig sowel as
alternatiewe strukture tot die konsessie besigheidsformaat.
Binne die konsessie besigheidsformaat word Postnet bekendgestel, eerstens op 'n
nasionale basis waarna daarvolgens die moontlikhede van finansiele groei ten opsigte
van 'n individuele Postnet konsessie ondersoek word. Dit word hoofsaaklik bereik deur
'n industrie analiese en 'n "SWOT" analiese te doen.
Laastens word bevestig dat koste verminderings analiese gekombineer met
handelsmerk ontwikkeling, die venmelding van teenwerkende groei faktore,
bemarkingsinisiatiewe en die volgehoue strewe na herkenning en vroegtydige
aanneming van relevante industrie geleenthede, nooit vervang kan word vir enige
hoeveelheid regerings of konsessie houer hulp ten einde volgehoue groei in 'n klein
sake onderneming te handhaaf nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/14902 |
Date | 12 1900 |
Creators | Fourie, Daniel Johannes |
Contributors | Oosthuizen, Hein, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds